Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16534 reviews.
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Country House"Rustig en stil, maar naby die gewoel van Hermanus. Dagreise na verskeie plekke (Hemel-en-Aarde, Stanford, Gansbaai) binne maklike bereik."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Ek het meer verwag van die Saterdag se stalletjies, verder is dit 'n pragtige dorpie."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
620 Anne Road Pringle Bay"Net die plek om van die gejaag en druk van die stad weg te kom. "
Port Owen, Escape From Cape Town
Harbour Lights"Baie interresante plekkie, het dit baie geniet, mense is baie vriendelik."
Caledon, Escape From Cape Town
The Robin Cottage"Het net oornag so kan nie veel meer sê behalwe vriendelike mense."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Strandhuis"Baie poachers. Ons het gesien hoe hulle elke oggend afgelaai word en dan die aand weer opgetel word. Een van hulle het my skoonsuster skrik gemaak. Dit is baie pet friendly en die Mall is naby, asook 'n 24 hour Woolworths."
Greyton, Escape From Cape Town
The Views"Diere-vriendelike, kunstige, toeriste-vriendelike dorpie. "
Still Bay West, Escape From Cape Town
Bloublasie @ Lieflappie"Stilbaai sal altyd die beste stranddorp bly."
Tulbagh, Escape From Cape Town
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Die dorpie het baie potensiaal maar van die winkels het tog afgeskeep gelyk. Kerkstraat is egter nog baie goed onderhou. Die omgewing is ongelooflik mooi."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Zeehuijs"Baie goeie toeriste gebied. Ons het die Weskus Nasionale Park besoek, asook Darling."
Paternoster, Escape From Cape Town
A'la Mossel 1"Hawkers selling crayfish and mussels a bit of a nuisance. A lot of restaurants to pick from. Fishing was not of the greatest."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Lovely drive through the mountains and a bit of history. Good wine. "
Witsand, Escape From Cape Town
Whale Watchers Inn"Witsand is pragtig, maar definitief vir hengel. "
Robertson, Escape From Cape Town
Randrivier Guesthouse"Robertson has a lot to offer, and of course Klipdrift is located close by and De Wetshof winery went the extra mile in welcoming us and you can do contact them also to arrange a tasting, to name just a few."
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 2"Paternoster is prentjie-mooi, en die mense is baie vriendelik en hulpvaardig. "
Franschhoek, Escape From Cape Town
Centre-Ville Guest House"Franschhoek is die skat van die Wes-Kaap, 'n mengelmoes van goeie dinge wat jou uitgerus laat voel na 'n besoek."
Saldanha, Escape From Cape Town
Skulpdraai"Saldanha die beste plek ooit. Sal maar altyd terugkeer na hierdie plek. Mooi plek met pragtige uitsigte en die gemeenskap so vriendelik. Hulle laat jou sommer tuis voel. Sal weer daar gaan kuier."
Saldanha, Escape From Cape Town
Skulpdraai"Saldanha is 'n lieflike plek en die mense baie vriendelik. Die uitsigte oral is asemrowend en ek het die plek baie geniet. Sal weer 'n besoekie aflê aan Saldanha. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
Vidi's Place"Rustige klein dorpie. Almal vriendelik en pragtige see dorpie."