Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
À La Mer"Netjies en skoon. Veilige, rustige omgewing. Die swemstrand is 'n verrassende juweel met die langste sandstrook vir lekker stap wat ek nóg gesien het!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Owls Nest Apartment"Sal vir seker weer en weer terugkeer na Langebaan - Weskusbekoring!"
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain View Swellendam"Swellendam het baie besienswaardighede om te bied. Ons het een van die roetes gaan stap in die Bontebok Park en het dit vreeslik geniet."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Cyara"If you're looking for a chilled, relaxing weekend, this is an ideal destination with the most amazing sea and mountain views."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Cellar1947"There is actually a lot to do in Robertson, we took a boat ride on the Breede River. Went to Van Loveren wine estate for lunch and went to Four Cousins for breakfast. There's hiking and biking trails, and sky diving for the more adventurous!"
"Beautiful country town surrounded by mountains and farms. Range of eat out options not too far from of Cape Town."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
True North"Met Covid-19 is dit maar sleg, nie al die eetplekke is oop vir sit en eet nie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Duifie"Pragtige lang, uitgestrekte strand met oulike winkeltjies vir geskenke, talle uitstekende restaurante, kunsgalerye, ens. Heerlike vars vis te koop direk van die vissers af. Nog baie ongerep. Die perfekte vakansiebestemming."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
De Linden Boutique Guest House"So many restaurants and shops. You need a lot of time to visit them all! Pretty beaches and an authentic community atmosphere."
"Ek glo daar is veel om te sien, maar ons tyd was bietjie beperk, maar die dorp was besonders skoon en geen bedelaars nie. Pragtige dorp."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Tiki Hut"We pleasantly enjoyed the quietness of the area and friendliness in the surrounding areas."
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Rendezvous"'n Baie mooi, skoon dorpie met die mooiste natuurskoon."
"'n Pragtige toeristedorpie vol vriendelike en gasvrye mense, heerlike kos en besonderse natuurskoon."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaijaiki Country Inn and Restaurant"Te min eetplekke en die restaurante wat daar is, is bietjie aan die duur kant."
"A wonderful quaint village oozing quality cafes and restaurants and a lovely vibe. Set in picturesque hills. It's a perfect destination for outdoor activities, bustling village life and relaxation. Something for everyone."
"Netjiese en baie skoon dorp met heelwat interessante winkeltjies wat my vrou besoek het! Montagu is 'n klein juweel in die Klein Karoo en die ideale oornagplek op Roete 62!"