Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Rawsonville, Escape From Cape Town
Slanghoek Mountain Resort"Pragtige omgewing so tussen die wingerde en berge! Dorp se hoofstraat is geen advertensie vir die dorp of omgewing nie! Huidiglik is dit beter om die hoofstraat vermy!"
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Baie mooi en rustig, maar tog nie heeltemal toegerus met winkels en eetplekkies nie."
Hermanus, Escape From Cape Town
Penguino Guesthouse"Netjiese, skoon dorp. Vriendelike en behulpsame mense. "
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Tidal Pools Self-catering Apartments"Jongensfontein is beslis een van ons gunsteling bestemmings en sal dit weer besoek. Dit is skoon netjies en veilig."
Rawsonville, Escape From Cape Town
Slanghoek Mountain Resort"As jy van goeie wyn hou is dit 'n moet. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Emmaus-On-Sea"Die dorpie is stil en rustig. Presies wat 'n mens benodig as jy wil wegbreek van die stad se gewoel."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
De Volkshuijs"Lekker plattelandse atmosfeer. Goeie ligging om ander plekke van hier af te besoek."
Montagu, Escape From Cape Town
Mountain View @ The Little Gem"Baie lekker mense, heerlike kos. Sal binnekort weer daar oornag."
Wolseley, Escape From Cape Town
11 Protea"Pragtige omgewing! Lekker naby Tulbagh, trouvenues en bekende wynplase! "
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Amazing Modern Beach House"'n Heerlike vakansiebestemming, veilig en mooi natuur."
Hermanus, Escape From Cape Town
Bayview 104"Jy kan in Hermanus alles kry wat jy nodig het en die mense is ook vriendelik."
Worcester, Escape From Cape Town
Palm la Vie"I don't think Worcester is the kind of town one would visit for a long period of time, as there are really only 2 main attractions: the Mall and the Casino. If you are an outdoorsy type of person or enjoy visiting wine farms, you might enjoy spending a few days in Worcester. It's definitely the type of area for older people. I don't think it would be too exciting for teenagers or young adults to spend too much time there."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Absolute Beach"Eetplekke is net bietjie ver as jy by Absolute Beach bly."
Rawsonville, Escape From Cape Town
Rawsonville Guest House"Lots of roadworks currently in progress."
Franskraal, Escape From Cape Town
Laatlam93"Ek sal baie graag my eie huisie in hierdie dorpie wil hê!"
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Old Sam's Cottage"Dit was my eerste besoek aan hierdie oulike dorp! Ek kom beslis terug!"
Greyton, Escape From Cape Town
Oewerzicht Farm Cottages and Campsite"Die lekkerste staproete gaan doen in die natuurreservaat en die dorpie se rustigheid is alles wat mens nodig het vir 'n lekker afskakel naweek."
"'n Plek van rus. Onrus het nogtans alles wat mens kan verlang: restaurante, wandelpaaie, die see en walvisse, 'n pragtige strand, 'n meer vol voëls, bome en berge en 'n rivier. En Ayrshire melk van 'n plaaslike winkel."