Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16534 reviews.
Tulbagh, Escape From Cape Town
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Mooi Tulbagh met Top wijnhuizen (ga vooral naar het boutique wijnhuis van Lemberg) en natuurlijk de historische en gezellige Kerkstraat."
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 3"Rustige atmosfeer, heerlike vakansiedorpie! Sal beslis weer gaan!"
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
Long Acres Bahamas Accommodation"Stil en rustig in die mooiste deel van die Weskus."
Porterville, Escape From Cape Town
Die Koejawelhuisie"Regte plattelandse dorpie met pragtige berge om na te staar! Mense met wie ons gesels het was regtig baie vriendelik en aangenaam. En beste van alles dit is naby genoeg aan Kaapstad tog vêr genoeg van die gejaag van die stad af."
"Dit is 'n wonderlike plek om te kuier en vir vakansies al is dit net vir 'n naweek om 'n bietjie weg te kom vanaf die huis. Sal dit voorstel."
Montagu, Escape From Cape Town
Mountain View @ The Little Gem"Montagu is a place I would love to retire. So beautiful and friendly."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Ons C-huis"Die visfabriek-reuke het ons laat wonder of ons weer op Gansbaai wil kom kuier."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof - Die Galg Thatched Roof Cottages"Ongelukkig 'arm' aan winkels, waar nood kos items gekoop kan word, maar die omgewings is 'ryk' aan natuurskoon."
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Witsand is ideaal as mens van die stedelike gewoel wil wegkom. In die omgewing is interessante plekke om te besoek: die pont by Malgas, de Hoop natuurreservaat, Infanta. Heidelberg het pragtige ou geboue en ' Aan de Kanaal' koffiewinkel is 'n moet. "
Wellington, Escape From Cape Town
A Perfect"Zeer gunstig gelegen om de wijngbieden van de Wes kaap te bezochten. We zullen deze lokatie aanbevelen aan vrienden."
Grabouw, Escape From Cape Town
Aloe and Agapanthus Cottages"Grabouw self is bietjie rof maar naby aan alles. So rondom Grabouw se dorp is daar baie om te doen."
Robertson, Escape From Cape Town
Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage"Daar is so baie in die omgewing. Ons was tot by Franschhoek, Bonnievale, Montagu en Worcester. Pampoenstal was 'n belewenis. Dit is opvallend hoe goed die paaie versorg word selfs die grondpaaie. Dorpies is ook skoon en netjies. Sal beslis weer hierdie area wil besoek."
Voëlklip, Escape From Cape Town
Casa Del Mar 214"Pragtige omgewing. Dit was vir ons lekker dat dit net so 'n entjie uit die besige gedeelte van Hermanus is. Dit is opvallend hoe skoon die dorp is. Sal beslis weer hier wil vakansie hou."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Life & Leisure Boutique Guesthouse"Parkeerplek is en bly 'n probleem."
Paternoster, Escape From Cape Town
Linhof Boutique Guest House"'n Pragtige vissersdorpie wat die moeite werd is om te besoek."
Paternoster, Escape From Cape Town
Seekat on Malmok"A tranquil serene place that can be enjoyed without any disturbances."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaalvoet Apartments"Asemrowende uitsigte. Goed georganiseerde, netjiese strand en dorp."
Rawsonville, Escape From Cape Town
La Bri Guest House"Besoek Ou Stokery net om die draai van La Bri."