Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

Mabet and Gabriella Guest Rooms

"'n Naweek was te kort om alles te doen!"

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Montagu Vines Guesthouse

"Rustige dorpie. Naby omliggende areas met meer om te doen. "

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Swept Away Guesthouse

"Yzie! The best place on the West Coast, amazingly beautiful! "

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Kaijaiki Country Inn and Restaurant

"Yzerfontein is 'n heerlike low-key en pragtige dorpie, lekker restaurante - Strandkombuis moet nie gemis word nie! "

Witsand, Ontsnap Uit Kaapstad

Barnacles

"Pragtig en veilig, goed om kop skoon te maak."

Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad

Sandbaai Country House

"Dankie vir vriendelike en gasvrye diens."

Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad

Sandbaai Country House

"Pragtige, natuurskoon omgewing."

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

Hook Shot Lodge

"Dis 'n pragtige klein dorpie."

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

Penguino Guesthouse

"Tuk tuk is 'n goeie diens wat Hermanus aanbied."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Paternoster's De Oude Muragie

"Ideaal vir stil wegbreek en vir mense wat hulself kan vermaak."

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Badensfontein

"'n Vriendelike dorp in 'n pragtige ligging. "

Paarl, Ontsnap Uit Kaapstad

Zen Tree B&B

"Paarl is 'n baie mooi dorp en die omgewing ook. Ons het dit baie geniet om daar rond te ry en plekke te besoek."

Onrus, Ontsnap Uit Kaapstad

Strandloper Self Catering Units

"Perfect setting, enjoyed the walk along the beach and the friendly people."

Greyton, Ontsnap Uit Kaapstad

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Altyd 'n hoogtepunt op my reise, selfs net vir 'n daguitstappie."

Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad

Feel @ Home

"Lekker buurt om in te bly."

Malgas, Ontsnap Uit Kaapstad

Malagas Hotel

"Mooi plekkie en die huise is almal so netjies."

Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Lieflike dorp, veral in die Lente - al die strate ruik soos lemoenbloeisels."

Ceres, Ontsnap Uit Kaapstad

Klondyke Farm

"Ek is gaande oor Ceres vandat ek die eerste keer in 2010 daar was. Sedertdien was ek twee maal in die Kaap en het albei kere het ek 'n punt gemaak daarvan om in Ceres te stop. Daar is 'n oulike geskenke winkel naby die Pick 'n Pay. Ons het nogal geniet om daar deur te loop. Verder is dit net lekker om so mooi dorpie teen die berge in te neem. Vir iemand soos ek wat van vlieghengel hou, is Ceres fantasties omdat byde die Koekedoudam en Lakenvleidam in die omgewing is. Daar is ook 'n paar stroompies om forel in te vang. "

Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad

Boord Gastehuis

"Kan dit definitief aanbeveel."

Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad

Ukholo Lodge

"Citrusdal is 'n oulike dorpie met heelwat om te sien. Die internet se resensies is eintlik minder duidelik. Indien jy in Citrusdal 'n draai maak, stop gerus by die Sandveldhuisie. Dit is 'n oulike winkel. Jy kan daar ook hoor oor ander besienswaardighede. Ons het meeste van ons inligting daar gekry."

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Beach Blessings Self-catering

"Jacobsbaai is 'n pragtige klein dorpie wat rustigheid vir jou siel verskaf - wonderlike rusplek vir 'n naweek weg."

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Kogman & Keisie Guest Farm

"It is truly spectacular with beautiful scenery and so centrally located."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Swept Away Guesthouse

"Mooi dorpie. Sal weer terugkeer. "

Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad

4a Human Cresent

"Melkbosstrand is 'n uitstekende bestemming vir mense wat nie werklik van die stad se gevoel hou nie. Dit voel soos platteland, maar naby genoeg aan alles wat Kaapstad en voorstede 'n mens kan bied. Pragtige strand en vriendelike mense. Die busdiens maak dit ook moontlik om na die Kaapse middestad te gaan teen billike pryse."

Blad
Blad 509 - Wys 15241 tot 15270
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang