Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16054 reviews.
Agulhas, Escape From Cape Town
Whale Watchers"Dit was net kommerwekkend om te sien dat mense in die natuurreservaat sakke perlemoen gaan uithaal en met sakke hout uitstap na-ure. SAPD was gekontak, maar kan geen gesprek voer nie, want telefoon by stasie is 'n probleem. Het seker 5 keer probeer. Ek het ook die lighuis besoek en dit is teleurstellend om te sien dat onderhoud nagelaat word. Lekke deur dak as dit reën en buitehoutwerk het vir jare geen behandeling gekry nie. Die stappaadjies is netjies onderhou en dit is baie netjies by die suidste punt van Suid-Afrika, net geen publieke toilette nêrens daar te vinde nie."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Tiki Hut"Lovely little village - the locals are so friendly."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Cottage"Arniston hotel se etes was heerlik. Beach walk na grotte aangenaam."
Agulhas, Escape From Cape Town
Fagans"Dit is regtig 'n lekker plek om uit te span. Daar was gelukkig nie 'n verdrukking van mense nie, hoewel die weer heerlik was. Sal beslis weer teruggaan."
Agulhas, Escape From Cape Town
Ankers"Winderig, maar heerlik. Die boekwinkel by Beachcomber was 'n treffer, asook Fish and More (heerlike snoekpatee) en die koffiewinkel was voortreflik."
Agulhas, Escape From Cape Town
Oceanview House"'n Moet-sien! Vreeslik mooi en baie baie rustig as mens soek om te ontspan."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Gansbaai Central Accommodation"So many things to do and great places to see! Love it!"
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Gabriella's Accommodation"Net jammer van die plekke wat vroeër toemaak op 'n Saterdag. Het ongelukkig laat gearriveer omrede verpligtinge in Belville en kon nie alles gaan sien nie."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Lily House"Daar was baie probleme met die krag die naweek, maar ons het nogsteeds baie lekker gebly en is mal oor Bettysbaai."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Sol y Sombra"Oulike plek om te besoek. Het die pikkewyne geniet."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Villa Tarentaal"Pragtige dorp met lekker eetplekke en wynplase. 'n Paar 'upmarket' klein winkels sal ook lekker wees. Toerismeburo was Saterdagoggend toe. Ons het baie lekker geëet by Reader's Restaurant."
Langebaan, Escape From Cape Town
Langebaan Anchor's Down"Kan dit vir enige gesin aanbeveel, wat wil ontspan en rustig verkeer."
Langebaan, Escape From Cape Town
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Awesome place to be any time of the year."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Penguin Walk"Naby genoeg aan Kleinmond vir aankope. As jy wil wegkom van alles is die dorp ideaal."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Fraaigelegen Farm"Regtig nie geweet dat Tulbagh sulke pragtige wegbreekplekkies het nie. Dit het my regtig verbaas. Tulbagh gaan beslis weer van my sien. Reeds weer na plekkies gekyk, maar Fraaigelegen Farm is steeds bo aan my lys."
Velddrif, Escape From Cape Town
Anesi"Not a lot to do in Velddrif as a tourist but you can also explore the surrounding towns."
Paternoster, Escape From Cape Town
Beach House"Beautiful but the criminal element really left us feeling on edge and uncomfortable."
Hermanus, Escape From Cape Town
Fernkloof Cottage"Lots to see and do although the weather was a bit wet and cold."