Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
"Die winkels, strand en kerk is loopafstand en die mense in die omgewing is baie vriendelik."
"Also very friendly for little kids; nannies and special restaurant for only kids. "
"Baie still woon gebied skoon en netjies. Gerieflik naby die see en vis water vir die manne wat hou van hengel."
"Enigste om die klein karoo dorpie te “voel” is om hom te kom ervaar. Hier waar tyd nog kom stilstaan het. Kos vir die siel. "
"Always a lovely area of Port Elizabeth, right on the beach with a fabulous beachfront to run and cycle, in safe and secure surroundings. Let's not forget all the restaurants!"
"Ek is van Aberdeen, gebore en amper daar groot geword. Aberdeen is in my bloed. Nie meer die bedrywige dorpie wat dit vroeër jare was nie. Rustig, ontspanne en lekker uitspan plek met 'n boek in die hand."
"Het aandete by 'n restaurant net 1 km in Pickeringstraat af geëet by The Old School Grill en die aand baie geniet. Nou nie "gourmet kos" nie, maar die steak was goed voorberei en bediening vinnig en vriendelik. Kon ook so bietjie inkopies in Greenacres Mall, net verder af in die straat, gaan doen. "
"Baie geluk aan die munisipaliteit van Lady Grey, die dorp is so skoon, ons het nie 'n enkele papier gesien in die strate of die sypaadjies nie. Die strate is lekker breed. Die mense baie vriendelik en daar is 'n rustige atmosfeer."
"A historical town. I would love to go back and spend more time there."
"Mooi dorpie aan die Wildekus. En sommer baie kans om met die plaaslike kultuur in aanraking te kom."
"Die strate het aandag nodig en die straatname se aanwysers kort duidelike verf."
Addo Elephant Park, Eastern Cape
River Front Estate"Daar is beslis baie om te sien. Deur self te ry, kon ons 2 keer deur die areas ry en kon ons baie wild sien."
"Die baie rommel by Graaff-Reinet se ingang van die Noorde en voor die winkels asook om die museum gedeelte van die dorp skep `n baie swak indruk. Die museums is oor naweke net tot 1 uur oop wat dit moeilik maak vir reisigers om die museums te besoek."
"Oos-Londen is so mooi met die rivier en die mooi huise op die wal van die rivier, dit laat my dink aan Sydney, Australia. "