Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Oranjesig besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oranjesig.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oranjesig akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oranjesig Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oranjesig Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Oranjesig

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloemfontein, Willows

Imodie Gastehuis is geleë in sentraal-Bloemfontein. Dit bestaan uit 6 ruim slaapkamers waarvan 4 eie privaat ingange het. Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer, 'n TV, lugversorging en tee-en koffiemaakge...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bloemfontein, Vrystaat

In die hartjie van Bloemfontein se sakegebied sal jy een van die beste hotelle in die Vrystaat, BON Hotel Bloemfontein Central, aantref. Dit is ideaal vir 'n oornag- en sakereisigers. Die hotel bestaan uit 115 ruim...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloemfontein, Vrystaat

Kloof Lodge is 'n goed gevestigde lodge in Bloemfontein. Dit is sentraal geleë en bied gerieflike toegang tot die stad. Die lodge het 23 kamers en konferensiegeriewe vir 30 mense. Verblyf is in 18 dubbel-suites en...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloemfontein, Vrystaat

Ehrlichpark Lodge and Conference Facilities is in Ehrlichpark, Bloemfontein. Dis ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, staatsamptenare of studente. Daar is 'n dubbelkamer, 6 kamers met 2 enkelbeddens, en 3 ges...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Park West, Universitas

Wilreco is 'n volledig toegeruste selfsorg-gesinswoonstel met 2 slaapkamers in Bloemfontein. Dit is naby sportstadions, skole, UOFS, winkelsentrums en hospitale. Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en kinde...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bloemfontein, Vrystaat

President Hotel bied B&B in Bloemfontein. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf vir 'n vakansie- of sakewegbreek naby die stad. Ons het 145 kamers wat smaakvol versier is. Elke kamer het 'n koningingro...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R390
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Park West, Universitas

32 on Calvyn is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Park West, Bloemfontein. Dis ideaal naby die area se geriewe en besienswaardighede. Dié oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens met elektriese komberse. ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westdene, Bloemfontein

Touching Senses Garden Cottages is sentraal in Westdene, Bloemfontein geleë. Die verblyf is minder as 3 km vanaf MediClinic, verskeie winkelsentrums, skole en sportgronde. Die verblyf bestaan uit Standaardkamers e...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Park West, Universitas

Nightingale Guest House in die hartjie van die Rosestad is gerieflik geleë en ideaal vir besoekers wat die stad wil verken. Met ons hartlike gasvryheid en ruim kamers wat goed toegerus is, bied ons uitstekende waar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R320
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Park West, Universitas

3 Lavenders is ’n gerieflike, knus gemeubileerde tuineenheid vir 2 gaste in een van die ouer voorstede van Bloemfontein. Die eenheid is op residensiële eiendom. Dit is een slaapkamer met 2 enkelbeddens en ’n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Oranjesig akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za