Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Orchards besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Orchards.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Orchards akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Orchards Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Orchards Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Orchards

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sydenham, Johannesburg

European Touch Guest House skuil in Sydenham in Johannesburg, lekker naby Eastgate, Sandton, Rosebank, Melrose Arch, Killarney en Greenstone Winkelsentrum. Bettina Stierli, die Switserse eienaar, bestuur dié puik g...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Orange Grove, Johannesburg

Cosy Compact Accommodation is in Linksfieldrige in Orange Grove/Mountain View, Johannesburg, en is sowat 21 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë. Daar is ’n sitarea, kombuis en 'n en suite-slaapkame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley, Highlands North

Bed and Breakfast on Melrose is 'n gastehuis in 'n stil woonbuurt in Johannesburg. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat geriewe. Verblyf word aangebied in 6 slaapkamers wat smaakvo...

Vanaf
R1 630
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley, Johannesburg

Ten Stirling B&B is in mooi versorgde tuine in die voorstad Waverley in Johannesburg. Dis 'n gerieflike ligging vir diegene wat die stad moet besoek, ongeag vir sake, sport of ontspanning. Verblyf is beskikbaar in ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 510
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fairmount, Johannesburg

J's Guesthouse is sentraal in Fairmount, 'n voorstad van Johannesburg, tussen Sandringham en Norwood. Dit gehalte-verblyf vir sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dit is naby belangrike toegangspaaie, asook talle ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waverley, Johannesburg

4Living Guesthouse bied gerieflike kamers in 'n lowergroen tuin in Waverley. Gaste kan kies tussen 'n Koningkamer, 3 kamers met 2 enkelbeddens, of 'n oopplan-ateljee. Die kamers wat 'n koninggrootte-bed of 2 enkelb...

Vanaf
R1 122
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fairmount, Glenhazel

44 on Livingston is 'n luukse en moderne 4-Ster Boutique Gastehuis geleë in 'n veilige area. Ons het 7 kamers elk met of 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens asook 'n bad en stort. Komplimentêre uitvoerende dra...

Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 2)
Hotel in Fairmount, Glenhazel

Genesis All-Suite Hotel is in Fairmount in Johannesburg geleë. Genesis Suites bied al die luukshede van 'n vername hotel met suites wat luuks gemeubileer en ten volle toegerus is. Geriewe sluit 'n swembad, 'n pen...

Vanaf
R1 730
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Melrose Noord, Johannesburg

Villa Moyal is in die luukse woonbuurt Melrose in Johannesburg binne loopafstand van Melrose Arch Mall af geleë. Ons is ook net 15 minute vanaf Suid-Afrika se sake- en inkopiekern, Sandton City. Villa Moyal is ten ...

Vanaf
R4 160
per nag (plek vir 2)
Hotel in Houghton Landgoed, Gauteng

The Residence is in die historiese voorstad Houghton geleë, wat ook die tuiste was van verskeie beroemdes insluitend voormalige President Nelson Mandela. The Residence het 'n bekoorlike, stille waardigheid en spog ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Orchards akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za