Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6238 resensies.
"Eerste besoek, (vir die maraton), en baie geniet, sien uit na volgende jaar."
"Vir my as 'n natuurliefhebber, digter en selfgemaakte kunstenaar ervaar ek 'n tipe bekoring in Greyton wat geen stad ooit kan bied nie. Ek is 'n Worcesterriet van geboorte en Greyton se geboue, tuine en algemene atmosfeer herinner my sterk aan ongeveer sestig jaar gelede toe ek as kind in Worcester se "informele nedersetting" groot geword het."
"Other entertainment besides the casino would be nice."
"Country town with all restaurants closing at 16:30. Book a dinner at your guesthouse."
"This seaside town is my absolute favourite. It's just perfect. Close enough for a quick getaway and far enough to be removed from the city."
"Het al vergeet hoe pragtig dit daar is en wil graag terug gaan en meer verken."
"Te min tyd om als te sien, maar voorwaar 'n plek om te verken. Baie lekker gholf gespeel, al is dit 'n 9 putjie-baan is dit nie 'n maklike een nie."
"Buite seisoen - heerlik, maar ek glo, binne seisoen, kan dit 'n miernes wees - heel anders as in ons kindertyd."
"Elgin Railway Market is stunning. The MTB and Trail running trails are awesome."
"Hoping the gravel road by the light house will be fixed soon. Detrimental to your car's health. "
"Toerisme sal 'n plan met maak met die melkbosboom en dit vir 'n ruk afskerm dat dit onder kan toegroei asook om die tak oor die wandelroete terug te sny. Dit is werklik onaangenaam om te sien wanneer mens op die stoep sit dat die boom as 'n toilet gebruik word, in volle aanskou."
"Haarsalon Hectic Hair op Caledon was ‘n heerlike besoek. Die windterbines se grootheid slaan jou asem weg. Die trouplek Die Woud by Caledon is pragtig. "