Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6131 reviews.
"Baie interresante dorpie aan die Suidelikste punt van Afrika met staproetes teen die see, restaurante en winkeltjies."
"Gansbaai en Franskraal is 'n lieflike plek, baie om te doen. Ons geniet dit elke keer daar."
"Ek love Kleinmond en ons het al heelwat gesinsuitstappies daarnatoe gehad. Egter nog nooit oorgebly nie. Ek vind alles billik en sal beslis weer kom."
"The town is a dump, the wine farms are lovely but mostly closed on a Sunday and after 4 on Saturday afternoons. We did the Cape Canopy Tour which was great!"
"The little Saturday market was fun to visit. The Marloth Nature Reserve's Duiwelsbos trail made for a lovely walk to the waterfall."
"Die mooiste, rustigste dorpie met baie vriendelike mense. Beslis 'n wenner vir enige iemand wat hier wil vakansie hou."
"Ons besoek was gefokus om familie te besoek, maar die area het van die mooiste turkooisseewaters. Hoofsaaklik visvang-georiënteerd dus is toerisme nog grootliks onontgin wat salig is. Winkels is beperk. Baie mooi klein dorpies ook in omgewing. Ons sal weer kom - heel moontlik vir visvang."
"Elgin Valley has wonderful wine farms, mountain biking, walking, bird life, and the famous Elgin Railway Market, an essential visit."
"Hierdie is 'n pragtige skoon dorp met heerlike kos op die eet- en drinkplekke se spyskaarte vir goeie pryse. Die boardwalks orals langs die kus, was heerlik om op te stap en sommer net op die bankies te sit en die see te geniet."