Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Paradyskloof

4.7 / 5  
volgens 34 resensies
Lees regte resensies van Paradyskloof van 34 geverifieerde gaste.
Indien jy Paradyskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paradyskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paradyskloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paradyskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paradyskloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Paradyskloof

Vanaf
R2 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Rusthuiz se vriendelike personeel sal jou verwelkom in ruim slaapkamers met lugversorging, sonskyn en vars blomme. Elke kamer het ook 'n satelliet-TV, yskassie, kluis, telefoon, haardroër en verwarmer. 'n Heerlike...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

7 Ackermann Place Guest House is 'n moderne gastehuis wat sentraal geleë is in die pragtige historiese dorp Stellenbosch. Dit is loopafstand van die koffiewinkels, restaurante, galerye en museums af. Verblyf is i...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Die Boord, Stellenbosch

Leafy Lane Cottage is 'n lieflike dubbelverdiepingkothuis in 'n stil en gesogte woonbuurt in Stellenbosch. Die eenheid is sentraal geleë en stapafstand vanaf die Eersterivier, 'n klein winkelsentrum, historiese Ste...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Boord, Stellenbosch

Artist Flat is in Die Boord, Stellenbosch. Dié eenheid is 1,5 km vanaf die historiese dorpskern, naby winkels en 300 m vanaf die Medi-Clinic. Dié selfsorgeenheid is ingesluit in die perseel se hoofgebou, maar het...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Die Boord, Stellenbosch

Magnolia Place is in 'n rustige, gegoede woonbuurt in Stellenbosch geleë. Die verblyf is so 20 minute se stap van die historiese dorpskern af en dis naby aan al die nodige geriewe, insluitend 'n Medi-Clinic. Die ga...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Die Boord, Stellenbosch

Ladybug Inn is 'n pragtige en veilige selfsorg huis wat te huur is vir een of meer aande se verblyf. Dit is stapafstand van Medi Clinic (500 m) en 1,5 km buite Stellenbosch se middedorp. Die volgende geriewe word ...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Avemore Vredehof 1 is 'n pragtige selfsorgeenheid op die grondvloer wat in Stellenbosch, net 5 minute se stap van die historiese Dorpstraat af geleë is. Die meubels en dekor is sorgvuldig uitgekies en die eenheid i...

Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Avemore at Vredehof 3 is in Stellenbosch, 'n dorp sowat 50 km oos van Kaapstad langs die Eersterivier. Die dorp is bekend vir sy wingerde, kosmarkies, wyntoere, voetslaan-, wandel-, bergfietsroetes en restaurante. D...

Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Avemore at Vredehof 2 is in Stellenbosch, 50 km oos van Kaapstad aan die oewer van die Eersterivier. Die dorp is bekend vir sy wingerde, kosmarkies, wyntoere, voetslaan-, stap- en fietsroetes, asook sy verskeidenhei...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Boord, Stellenbosch

Besigheim is in Die Boord, 'n rustige woonbuurt in Stellenbosch geleë. Dié gastehuis is net 400 m vanaf die Mediclinic en Boord Winkelsentrum en sowat 2 km vanaf die middedorp en universiteitskampus. Vername hoofr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Paradyskloof akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Stellenbos blad indien jy na meer Stellenbos akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za