Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Paradyskloof

4.7 / 5  
volgens 42 resensies
Lees regte resensies van Paradyskloof van 42 geverifieerde gaste.
Indien jy Paradyskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paradyskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paradyskloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paradyskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paradyskloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Paradyskloof

Vanaf
R1 343
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Wes-Kaap

Baruch Guesthouse on Lovell bied hoë gehalte-verblyf in Stellenbosch. Die gastehuis is naby 'n verskeidenheid wynproe-venues en landgoedere, asook 'n paar geskiedkundige besienswaardighede. Verblyf by Baruch word...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord, Wes-Kaap

Kaneel 32A is in Die Boord, 'n pragtige, weelderige woonbuurt in Stellenbosch geleë. Die woonstel is net 1,5 km vanaf die middedorp af en dit is ook naby winkels geleë. Die Mediclinic is net 300 m hiervandaan. D...

Vanaf
R1 710
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Die luukse Winelands Golf Lodges is in die hartjie van die toonaangewende De Zalza Wynlands Golf Estate geleë. Hierdie splinternuwe selfsorg-lodges kombineer bied aan gaste die ou-wêreldse sjarme van Stellenbosch,...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord, Wes-Kaap

StayBosch bied gerieflike selfsorgverblyf in 6 smaakvol ingerigte woonstelle sowat 2 km van Stellenbosch se middedorp af. Dié familie-onderneming is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Die gastehuis bied ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Rusthuiz se vriendelike personeel sal jou verwelkom in ruim slaapkamers met lugversorging, sonskyn en vars blomme. Elke kamer het ook 'n satelliet-TV, yskassie, kluis, telefoon, haardroër en verwarmer. 'n Heerlike...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

7 Ackermann Place Guest House is 'n moderne gastehuis wat sentraal geleë is in die pragtige historiese dorp Stellenbosch. Dit is loopafstand van die koffiewinkels, restaurante, galerye en museums af. Verblyf is i...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Die Boord, Wes-Kaap

Leafy Lane Cottage is 'n lieflike dubbelverdiepingkothuis in 'n stil en gesogte woonbuurt in Stellenbosch. Die eenheid is sentraal geleë en stapafstand vanaf die Eersterivier, 'n klein winkelsentrum, historiese Ste...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Wes-Kaap

Magnolia Place is in 'n rustige, gegoede woonbuurt in Stellenbosch geleë. Die verblyf is so 20 minute se stap van die historiese dorpskern af en dis naby aan al die nodige geriewe, insluitend 'n Medi-Clinic. Die ga...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Die Boord, Wes-Kaap

Ladybug Inn is 'n pragtige en veilige selfsorg huis wat te huur is vir een of meer aande se verblyf. Dit is stapafstand van Medi Clinic (500 m) en 1,5 km buite Stellenbosch se middedorp. Die volgende geriewe word ...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Avemore Vredehof 1 is 'n pragtige selfsorgeenheid op die grondvloer wat in Stellenbosch, net 5 minute se stap van die historiese Dorpstraat af geleë is. Die meubels en dekor is sorgvuldig uitgekies en die eenheid i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Paradyskloof akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Stellenbos blad indien jy na meer Stellenbos akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za