Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Parkersdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Parkersdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parkersdorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parkersdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parkersdorp Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Parkersdorp

The Beach House & Cottage is op die rand van die water in die skilderagtige Weskusdorp Saldanahbaai. Dié dorp spog met die warmste swemstrand in die Wes-Kaap. Die area is 'n gewilde bestemming onder branderplankrye...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Parkersdorp

High Tide Accommodations skuil in die vissersdorpie Saldanha aan die Weskus. Die huis is ideaal vir groot gesinne of groepe en is lekker naby al die geriewe. High Tide Accommodations is ook stapafstand van die see ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Parkersdorp

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Saldanhabaai Munisipaliteit, Saldanha

Saldanha Bay View - Parker Crescent bied selfsorgverblyf 1 huis vanaf die strand in Saldanhabaai. Die verblyf bestaan uit 3 aparte selfsorg-eenhede, Eenhede 4, 5 en 6. Elke eenheid het sy eie badkamer en kombuisie....

10% af Naweke!
VanafR2 999
R2 699
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Saldanha, Saldanhabaai Munisipaliteit

The Crystal Health Spa and Accommodation bied gerieflike verblyf in die prentjiemooi kusdorp Saldanha, slegs 85 m vanaf die seefront en die Saldanha-strand Seilklub. Verblyf word in 2 gastekamers in 'n suite gebied,...

10% af Aanbod!
VanafR990
R891
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Saldanha, Saldanhabaai Munisipaliteit

Kyki-C is 'n vakansie-eenheid op die boonste verdieping van 'n privaatwoning. Die eenheid het 'n privaat ingang en eie trappe wat daarna lei, en daar is onderdakparkeerplek beskikbaar. Daar is 2 slaapkamers en 1 ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Blouwaterbaai, Saldanha

St Claire's Self-catering Cottages is net ’n klipgooi van een van die stilste en mees misdaadvrye strande aan die Weskus wat dit ideaal maak vir gesinne en groepe wat die omgewing besoek, of hulle nou vir besighei...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Blouwaterbaai, Saldanha

Kaycharoz is 'n ruim selfsorghuis vir 'n gesin van 6 in Blouwaterbaai, Saldanha en is 400 m van die strand af. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, en die voorstoep bied 'n gedeeltelike see-uitsig. Di...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Blouwaterbaai, Saldanha

Ons Familie Strandhuis is in die kusdorpie Saldanha langs die Weskus geleë. Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n leefarea, kroeg, kombuis en dubbelmotorhuis. Die hoofslaapkamer is op die on...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blouwaterbaai, Saldanha

Welkom by Stone-Castle, Saldanha. Gastehuis op die strand. 'n Majestueuse konstruksie van sand en pleister, in die styl van middeleeuse kastele van mites en fantasie. Met 3 verdiepings en reg op die strand gebou, i...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Blouwaterbaai, Saldanha

SeaSand is in Saldanha en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die ateljee-eenheid beskik oor 'n slaaparea met 'n koninggroot...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za