Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Parkmore besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Parkmore.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parkmore akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parkmore Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parkmore Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Sandton,
Parkmore

The Sandton Farmhouse is in 'n veilige woonbuurt in Sandton geleë, stapafstand vanaf Nelson Mandela Square en die Gautrein-stasie. Ons het 3 dubbelkamers met en suite-badkamers. Ontbyt is ingesluit, aandete is bes...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton,
Parkmore

Seven Streams Bed and Breakfast is 'n rustige toevlugsoord in die hartjie van Sandton in Johannesburg. Dié B&B bied eksklusiewe verblyf in 'n stil en veilige omgewing, en is 2 km van Sandton se sakekern en 1 km van...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkmore

Elizabeth Manor Guest House Sandton is uiters sentraal geleë. Ons is net 3 minute van Sandton se SSG af, tog is die atmosfeer so rustig dat dit voel asof jy in die platteland bly. Ons akkommodasie is karaktervol en...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton,
Parkmore

Somona Guest House is in Parkmore, Sandton geleë. Die personeel is vriendelik en altyd byderhand met persoonlike diens. Dié gastehuis is minder as 2 km vanaf Sandton se middestad. Verblyf word gebied in 6 en suit...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton,
Parkmore

'n Bekoorlike tuiste in die hartjie van Sandhurt, een van Sandton se eksklusiewe woonbuurte. Hierdie B&B is in 'n stil straat in 'n veilige, omheinde woonbuurt met genoeg parkering van die straat af. Die huis het ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton,
Parkmore

Claires of Sandton is 'n aanloklike, veilige oase van gasvryheid, rus, tradisionele waardes en moderne geriewe in 'n bekoorlike, boomryke voorstad, slegs minute van Sandton se sakekern en Sandton City winkelsentrum ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Parkmore

Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Benmore Gardens,
Johannesburg

Villa Lechlade skuil in die luukse Benmore Gardens-buurt en bied 'n luukse ervaring. Verwag pragtige meubels, patio's met Marokkaanse teëls en lieflike kunswerke. Ontspan op die terras en bewonder die sonsondergang...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Sandton,
Benmore Gardens

Shrubland Rose bied gastekamers in 'n woonbuurt in Sandton. Dié gastehuis is slegs 2,5 km vanaf die Gautreinstasie, konferensiesentrum en Sandton City. Daar is 4 gastekamers en 'n selfsorgwoonstel. Elke kamer het ...

Vanaf
R1 170
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton,
Benmore Gardens

The Residency Sandhurst bied smaakvol versierde woonstelle in 'n veilige gebou in Sandton, Gauteng. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie besighede en geriewe. Akkommodasie by The Residency Sandhurst beskik oor...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton,
Benmore Gardens

Shrublands Suites & Cottage bied selfsorgverblyf in 'n luukse ateljeewoonstel naby Sandton se middestad. Die eiendom is in 'n veilige voorstad met toegangsbeheer, sowat 2,4 km vanaf Mandela Square, die Gautreinstasi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Parkmore akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...