Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Parkrand

4 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Parkrand van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Parkrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Parkrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parkrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parkrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parkrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Parkrand

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Boksburg, Johannesburg

The Armagh Guesthouse bied gerieflike B&B met 'n Ierse tema in Boksburg. Dié dorp bied winkelsentrums, waterparke en maklike toegang tot ander trekpleisters. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié h...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Boksburg, Johannesburg

Muse on Griesel is 'n ruim, gerieflike selfsorgwoonstel in Beyers Park, 'n veilige, rustige woonbuurt net 'n kort entjie se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Toegang tot die vernaamste hoofweë is glad nie...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boksburg, Johannesburg

24 on Vrey is 'n gastehuis met baksteenmure binne en buite, en is geleë in die lowerryke voorstad Beyerspark, net oos van Johannesburg. Dit is net 7 minute vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe en bied aan sake...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boksburg, Johannesburg

Fin & Feather Guest Lodge bied 'n ontspanne, gerieflike en huislike atmosfeer. Dit word deur die eienaar bestuur en dus kan gaste altyd verseker wees van professionele diens, silwerskoon kamers en uitmuntende kookku...

Vanaf
R469
per nag, vir 2 mense
Lodge in Benoni, Johannesburg

Ecotel Lodge Benoni bied 'n gerieflike plek om weg te breek en te ontspan in Benoni aan die Oos-Rand van Gauteng. Die lodge is gerieflik geleë net 5 minute van die bekende Lakeside Shopping Mall af wat in die vorm ...

Vanaf
R899
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Beyerspark, Johannesburg

Thirty9 bied gerieflike verblyf in tuinwoonstel met slaapplek vir 2 gaste wat op die eienaars se woonperseel geleë is. Die eiendom is in 'n boomryke laan in Beyerspark in Boksburg. Die woonstel bied 'n mengsel va...

Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Benoni, Johannesburg

Zurich Garden Lodge bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis en is in Benoni, in Johannesburg geleë. Dié gastehuis is 5 minute se ry vanaf Ski-World, Glynnwood hospitaal en Lakeside Mall. Verblyf beskik oor 5 gast...

Vanaf
R399
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bardene, Johannesburg

2OpTerblanche Gastehuis en B&B bied jou 'n vreedsame tuiste in 'n boomryke woonbuurt, Bardene, in Boksburg. Ons is slegs 10 minute se ry van die lughawe af ('n pendeldiens is beskikbaar) en is dus ideaal vir gereeld...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in DalPark, Johannesburg

BuzzzBee is in Dalpark, Brakpan geleë en bied verblyf aan sakereisigers, oornaggaste en familiebesoekers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Dis sowat 3 km vanaf die N17 en C...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR399
R359
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bardene, Johannesburg

4OpFick B&B bied gerieflike verblyf in die lowergroen voorstad Bardene in Boksburg. Ons is net 15 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en dus ideaal geleë vir gereelde besoekers aan Johannesburg - ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]