Resensies van Parow

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parow bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.22 uit 5 gekry volgens 54 resensies.
Anneline M. - 20th May 2019
staying in Parow
Nice.
Denis J. - 4th April 2019
staying in Parow
Parow is sentraal vir die stad, hospitaal, golf, Century City, lughawe, inkopiesentrums, baie eetplekke en naby wynroetes.
Leclue M. - 27th March 2019
staying in Parow
Baie veilig en netjies.
Danie J. - 24th February 2019
staying in Parow
Parow is baie sentraal geleë.
Lourens En Jessie R. - 7th February 2019
staying in Parow
Goeie en veilige area vanwaar mens besienswaardighede kan besoek sonder die swaar stadsverkeer.
Hydrè M. - 6th February 2019
staying in Parow
It was easy for us to travel from Parow to the University of the Western Cape, Bellville and Cape Town (via the N1). Parow is really centrally situated as a travel destination.
Giradot B. - 24th January 2019
staying in Parow
Naby Kaapstad.
Shaun C. - 6th January 2019
staying in Parow
If anyone needing to go to Cape Town for medical reasons this is the place to stay.
Jo-yn D. - 24th December 2018
staying in Parow
Parow is sentraal en alles rondom jou is naby. Perfekte plek vir 'n vakansie.
Zerilda H. - 20th November 2018
staying in Parow
Parow is baie sentraal geleë met winkelsentrums, casino ens. Binne enkele kilometers.
Helena C. - 8th November 2018
staying in Parow
Its just that it is very noisy in that area because it is located in Voortrekker Road.
Andries H. - 2nd September 2018
staying in Parow
Dit is baie sentraal van verskeie besienswaardighede. Parow is baie netjies en skoon en die paaie is in 'n puik toestand.
Dawne-lize V. - 7th June 2018
staying in Parow
Dit is lekker sentraal.
Anna H. - 16th May 2018
staying in Parow
Baie sentraal en veilig!
Filomena G. - 26th April 2018
staying in Parow
Good location, close to shopping malls, highway and most importantly, the wine farms.
Ursula L. - 26th March 2018
staying in Parow
Definitief 'n baie goeie opsie, veral vir mense vanaf die platteland.
Lettie L. - 13th March 2018
staying in Parow
Goed geleë woonbuurt.
Cornel J. - 28th January 2018
staying in Parow
Sentraal geleë tussen gewilde inkopiesentrums. Naby Artscape waar ons wou wees.
Riana M. - 26th January 2018
staying in Parow
Dit is pragtige woonbuurt met 'n mooi speelpark waarheen ons die kleinkinders kon neem. Hulle het dit baie geniet. Dis so veilig dat jy heerlik om die blok kan gaan stap. Boomryk en stil. Die vliegtuie wat oorvlieg was vir ons baie mooi. Die snelweg se verkeer het ons nie gepla nie. Ons het dit baie geniet.
Beatrix F. - 21st January 2018
staying in Parow
Ons het Parow lekker sentraal gevind om na die Waterfront, Tafelberg, Botaniese Tuine, Kaappunt, Robbeneiland, Houtbaai, die wynplase en nog baie ander plekke te besoek. Dit is ook naby die N1.
Desiree V. - 13th January 2018
staying in Parow
Die beste bestemming in Kaapstad.
Jackie P. - 2nd January 2018
staying in Parow
Centrally located and Uber worked well.
Wilhelm B. - 9th December 2017
staying in Parow
Naby die stad, Durbanville, Panorama en Tygervallei.
Carien V. - 2nd November 2017
staying in Parow
Central and safe.
Roland B. - 8th October 2017
staying in Parow
Stil en oogmerkend rustig en veilige bestemming.
Marilyn H. - 22nd July 2017
staying in Parow
Sentrale ligging vergemaklik toegang tot inkopies, restaurant, ens.
Adam B. - 21st July 2017
staying in Parow
Het reeds my vriende en familie in Victoria-Wes aanbeveel om daar te bly sou hulle Kaap toe gaan!
Brit B. - 19th June 2017
staying in Parow
Glad nie sleg nie.
Fanus S. - 15th May 2017
staying in Parow
Ons het net daar oornag, maar alles wat jy nodig het is naby Peperboom.
Werner M. - 10th May 2017
staying in Parow
Parow is lekker sentraal in Kaapstad met maklike roetes na enige plek in die Kaap.
Estelle V. - 10th May 2017
staying in Parow
Ek het in Parow grootgeword en het 'n plek naby die snelweg gesoek wat meer sentraal is, maklik bereikbaar vanaf die snelweg. Hierdie plek het vir my aan al die eienskappe voldoen. Die omgewing is stil en netjies.
Hennelie H. - 9th May 2017
staying in Parow
Ek is self 'n Kapenaar en ken die area goed. Sal more teruggaan Kaap toe as dit vir my bestem is. Daar is soveel te doen in 'n radius van 50 km dat 'n mens nie als in 'n naweek kan doen nie.
Doret F. - 25th April 2017
staying in Parow
Baie mooi en skoon plek en goed geleë vir die 2 Oseane Marathon.
Pieter D. - 19th April 2017
staying in Parow
Sal aanbeveel aan vriende en kennisse. Pragtige plek om te besoek.
Daniel R. - 12th April 2017
staying in Parow
Mooi deel van Kaap, baie sentraal as basis om Kaap te verken, met groot winkelsentrums en hospitale naby. Maklike toegangsroetes om vinnig enige deel van Kaap te bereik.
Allie S. - 6th April 2017
staying in Parow
My family enjoyed the accommodation and the area. No complaints.
Theresa T. - 8th January 2017
staying in Parow
Location ideal and central to all amenities.
Cobus S. - 9th November 2016
staying in Parow
Goeie diens.
Jaco V. - 29th August 2016
staying in Parow
Deel waarin ons was geen probleem nie.
Milka E. - 27th August 2016
staying in Parow
Parow is sentraal geleë vir 'n hele paar hospitale en dagklinieke.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za