Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Oudewerf (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (107)
B&Bs (4)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (37)
Selfsorg-eenhede (62)

Resensies van Parys

4.4 / 5  
volgens 797 resensies
Lees regte resensies van Parys van 797 geverifieerde gaste.
Indien jy Parys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Parys.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parys akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parys Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parys Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Parys

Greens and Dreams 314 bied selfsorgverblyf vir 8 gaste op die Vaal de Grace-gholflangoed. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad het. 2 van die kamers het elkeen '...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parys

Die Suidwester Gastehuis is 'n gastehuis in Parys, 'n bekoorlike dorpie aan die oewer van die Vaalrivier. Dié gastehuis bied verblyf in 3 oopplan-eenhede met privaat ingange. 1 eenheid het 'n kombuis wat volledig...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys

53 @ Grens bied selfsorg- en oornagverblyf in die bekoorlike dorpie, Parys. Daar is 3 selfsorg-eenhede wat elkeen uniek ingerig is. Elke eenheid het 'n en suite-slaapkamer. Al die slaapkamers het koningingrootte...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Oudewerf, Parys

Reivilo House bied gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van Parys in die Vrystaat. Die huis is naby die Vaalrivier en geriewe soos restaurante en gholfbane. Reivilo House is 'n drieslaapkamerhuis. Twee van die ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Parys

New Beginnings bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grasdak-kothuis in Parys. Dié kothuis is stapafstand van die rivier af. New Beginnings is in 'n residensiële area in 'n klein kompleks geleë. Die kothuis het ...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Parys

Green Door Guest Cottage - Venus Street is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat in Parys geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na huislike verblyf na aan verskeie geriewe en die rivier. Die huis is smaakv...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys

At Home Guest House is in Parys in die Vrystaat geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers en gesinne. Die gastehuis bied 6 slaapkamers wat elkeen uniek ingerig is. Elke ruim kamer het koffie- en...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Parys

Melktert is 'n ouwêreldse kothuis in 'n privaat kompleks in Parys, 'n klein dorp aan die oewer van die Vaalrivier. Die kompleks spog met 'n lieflike uitsig oor die rivier en is lekker naby verskeie besienswaardighe...

Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Parys

391 Vaal de Grace Golf Estate is op 'n veilige landgoed in Parys. Dié gholflandgoed bied 'n 18-putjie Nick Price-ontwerpersbaan en is ideaal vir gemiddelde en professionele spelers. Die huis bied verblyf aan 7 gas...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys

7 @ Parys is 'n bekoorlike gastehuis in 'n stil woonbuurt in Parys, 'n klein dorp wat aan die oewer van die Vaalrivier skuil. Dié gastehuis bied verblyf aan gaste in 3 slaapkamers. Elke kamer het 'n koningingroott...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 10 - Wys 91 tot 100

Aan die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat le Parys, 'n pragtige plek met interessante winkels en aantreklikhede wat dit die ideale wegbreekplek naby Gauteng en Johannesburg maak. Die suspensieburg, wat in 1918 gebou is om die Gholfeiland met die dorp te skakel, is 'n unieke besienswaardigheid, so ook die Stadsaal wat in die 1930's in die tipiese Art Deco-styl gebou is nadat die oorspronklike Stadsaal deur 'n vuur verwoes is. Daar is soveel meer om te sien en te doen!...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za