Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Oudewerf (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (105)
B&Bs (3)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (36)
Selfsorg-eenhede (62)

Resensies van Parys

4.4 / 5  
volgens 784 resensies
Lees regte resensies van Parys van 784 geverifieerde gaste.
Indien jy Parys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Parys.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parys akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parys Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parys Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Parys

La Vache is in die buitewyke van Parys geleë en bied verblyf in 'n gerieflike tweeslaapkamer-woonstel. Die eerste kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die tweede kamer het 'n enkelbed. Die 2 kam...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Parys

397 Vaal de Grace Estate bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n drieslaapkamervilla wat smaakvol versier is en teen die rivier in die veilige Vaal de Grace Golf Estate in Parys geleë is. Vaal de Grace het 'n 1...

Vanaf
R2 999
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Parys

Riparian Retreat is op 'n wildsplaas net buite Parys geleë en bied luukse verblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende. Die huis is baie naby die Vaal de Grace Gholflandgoed met sy eie professionele 18-putji...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Parys

398 Vaal de Grace Golf Estate is 'n drieslaapkamer-villa op die rivierfront wat toegerus is vir selfsorg, ideaal geleë in 'n veilige gholflandgoed in Parys. Die Villa is geleë op die noordelike oewer van die Vaalr...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys

River Cottages bied basiese ontspannings- en oornagverblyf digby die rivier. Daar is 3 selfsorg-eenhede wat ten volle toegerus is vir tot 12 gaste per huis, 7 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 en 2 eenhede met s...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Parys

Green Door Guest Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat in Parys geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Hierdie smaakvol versierde kothuis bestaan...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Parys

Rolo Sports House is op die Parys Gholflandgoed ongeveer 600 m vanaf die Vaalrivier se oewer geleë. Daar is verskeie doendinge op dié veilige en rustige landgoed. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vri...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Parys

Monet House is op die Parys Gholflandgoed geleë in die buitewyke van Parys. Dié huis is op 'n losstaande eiland in die landgoed geleë wat grens aan die Vaalrivier. Die eiland, waarop die huis staan, is omring de...

10% af Aanbod!
VanafR500
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys

Delwer's Rest is in die hartjie van die lewendige dorp Parys in die Vrystaat en beskik oor 2 vebrlyf-opsies. The Delwer's Rest Gastehuis het 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en '...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys

Hidden Grace bied gerieflike verblyf in ’n opgeknapte gastehuis en trou-venue in Parys. Die gastehuis is ideaal vir ’n romantiese wegbreek, ’n onvergeetlike troue of intieme konferensie/funksie. Hidden Grace i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Aan die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat le Parys, 'n pragtige plek met interessante winkels en aantreklikhede wat dit die ideale wegbreekplek naby Gauteng en Johannesburg maak. Die suspensieburg, wat in 1918 gebou is om die Gholfeiland met die dorp te skakel, is 'n unieke besienswaardigheid, so ook die Stadsaal wat in die 1930's in die tipiese Art Deco-styl gebou is nadat die oorspronklike Stadsaal deur 'n vuur verwoes is. Daar is soveel meer om te sien en te doen!...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za