Geverifieerde Resensie

Parys

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parys bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 938 resensies.

Parys

The Danes on Vaal

"Baie gesellige dorp met heerlike eetplekke. Gee jou daardie lekker plattelandse gevoel!"

Parys

À la Maison Boutique Guesthouse

"Baie lekker, maar ongelukkig bly die winkeltjies en inhoud maar dieselfde."

Parys

Parys Golf and Country Estate 2951

"Parys se winkels is nie meer uniek nie."

Parys

River Rock Lodge

"Interesting main road with all the various tourist attractions."

Parys

Mistique Waters

"Heerlike naweek-ontspanning!"

Parys

Rose Acres Guest House

"Ons is oral vriendelik gegroet. Die restaurante is van topgehalte. Party winkels se pryse is rêrig baie duur wat mens laat link hulle konsentreer op die oorsese mark. Ons het die heeltyd veilig gevoel."

Parys

Hidden Grace

"Lieflike plek om net te ontspan, rond te loop, te eet en unieke geskenkies te koop!"

Parys

Klein Parys ( Bree str)

"Baie besig oor 'n naweek."

Parys

Schilbach House

"Parys se dorpspaaie is sleg. Die grondpaaie is nog erger. Moenie te vinnig ry nie en kyk vir die pad."

Parys

Otters' Haunt

"Jammer dat ekonomie ook veroorsaak het dat baie antieke winkels in hoofstraat deure gesluit het. Mense in dorp baie vriendelik."

Parys

Rolo Whispering Waters

"If you need a weekend away, Parys is the place."

Parys

The Dell

"Pragtige plek met heelwat winkels was oudhede verkoop."

Parys

Rose Acres Guest House

"Lekker gholfbaan, eetplekke en winkeltjies."

Parys

Otters' Haunt

"O's, die restaurant, was die hoogtepunt by verre van ons besoek aan Parys."

Parys

The Danes on Vaal

"Relaxing and well situated for families to relax."

Parys

Rolo Whispering Waters

"Fantastic little town - loved every moment of our trip. "

Parys

Klein Parys ( Bree str)

"Ons sal nog meer tyd daar wou spandeer."

Parys

Otters' Haunt

"First time visit and we were pleasantly surprised at the little shops and restaurants and live music at night."

Parys

À la Maison Boutique Guesthouse

"Lieflikste winkeltjies!"

Parys

Schilbach House

"Ons was op 'n Maandag in die dorp en meeste winkels en eetplekke het al teen 16:00 begin toemaak."

Parys

Mistique Waters

"Went to play golf at Parys! Stunning small town with friendly people with quite an artistic feeling! There is two top class golf courses in very short distance from Mystique waters and the view on the river is excellent!"

Parys

Egweni River Lodge

"Was very surprised with vibe in town."

Parys

Rambling Rapids

"Die dorp het soveel potensiaal en mens kan sien daar word 'n poging aangewend om die klein besighede te bevorder. Dis 'n jammerte dat die hoofpad deur die straat loop waar al die activity is. Sal 'n goeie idee wees om die verkeer te herlei en daardie deel 'n wandelpad te maak. En dan die bedelaars: genade daar is baie. Mens kan net eenvoudig nie vir almal gee nie!"

Parys

Die Suidwester Gastehuis

"Dit was vrek lekker."

Oudewerf, Parys

Casa Cara Guest House

"Was baie aangenaam!"

Parys

Le Franz

"Oulike en rustige wegbreek. Mooi omgewing en baie om te doen."

Parys

Rose Acres Guest House

"Was aangenaam verras om oral in Afrikaans bedien te word, 'n plek waarheen ons gereeld sal na terugkeer."

Parys

The Danes on Vaal

"Positive, vibrant and lively community. An example for other towns. "

Parys

Cottage 1 @ African Olive Country Estate

"Love all the shops. Stunning place to visit."

Parys

Le Grand Chateau

"Lekker ontspanne plek vir 'n naweek se ontspan en winkeltjies te kies en te keur."

Blad
Blad 19 - Wys 541 tot 570
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang