Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Parys

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parys bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1459 resensies.

Parys

142 Vaal de Grace

"Lots to do with interesting shops and restaurants."

Parys

Otters' Haunt

"Parys is 'n pragtige plekkie en baie om te besigtig en te geniet. Daar is baie mooi en gerieflike verblyf beskikbaar, soos die Le Grand Chateau, Mistique Waters en natuurlik Stonehenge."

Parys

Umfula Resort on the Vaal River

"Het dit baie geniet en sal weer besoek!"

Parys

Hidden Grace Self-catering Unit

"Lekker naweek-wegbreek met aangename restaurante."

Parys

Lavender Place

"Pragtige dorpie met baie interessante eet- en kuierplekke met antieke winkels."

Parys

The White Giraffe

"Die weer tydens Oktober is baie lekker en nie te warm."

Parys

The Danes on Vaal

"Beautiful little town. So much going on there, lovely little shops and places to eat."

Parys

Rotary Place

"Dit is net ongelooflik warm in die somer en selde het die winkels lugversorging."

Parys

Otters' Haunt

"Very disappointed with the lack of restaurants that are pet friendly."

Parys

Rose Acres Guest House

"Ons eerste keer in Parys en ons kan nie wag om dit weer te doen die."

Parys

Umfula Resort on the Vaal River

"Parys is booming! Town was so good and busy on Saturday! Amazing vibe and great Restaurants!"

Parys

Casa Cara Guest House

"Duidelik dat die inperking 'n negatiewe rol speel."

Parys

Six Second Avenue

"Lekker sentraal. Baie om te doen in naburige dorpe ook wat nie ver is nie."

Parys

À la Maison Boutique Guesthouse

"Baie oulike winkels en koffiewinkels."

Parys

143 Vaal de Grace Golf Estate

"Lovely quaint getaway. Love going there."

Parys

View on the Vaal

"Parys is 'n pragtige dorpie, dalk 'n bietjie besig."

Parys

Vaal De Grace 381

"Die verskeidenheid winkels, die billike pryse, die ongelooflike vriendelikheid van almal met wie ons in aanraking gekom het was so 'n wonderlike ervaring."

Parys

The White Giraffe

"Value for money - worth visiting."

Parys

Umfula Resort on the Vaal River

"Gewilde toeristedorp met baie klein winkeltjies vir die versamelaars. Net baie besig oor naweke en vakansiedae."

Parys

53 @ Grens

"Sien gou weer."

Parys

À la Maison Boutique Guesthouse

"Lekker vibe gedurende naweek."

Parys

Mistique Waters

"Lekker vakansiebestemming vir 'n paar dae."

Parys

Dam 'n Devine

"Lieflike plekkie."

Parys

Abelia Guest Rooms

"Parys is die awesomeste plek met die vriendelikste mense wat ek in 'n lang tyd teëgekom het. Kan nie wag om weer Parys te besoek nie."

Parys

7 @ Parys

"Quaint little town, with a nice buzzing art district near the river."

Parys

Umfula Resort on the Vaal River

"Dorpie is pragtig en 'n klipgooi van die stad af!"

Parys

Sunset Parys

"'n Uur se ry vanaf Johannesburg en jy is op die platteland met vriendelike mense, rustigheid en heerlike kos!"

Parys

KayanZee Lodge

"Die paaie in die dorp kort aandag. Die munisipaliteit moet maar 'n plan maak."

Parys

Rose Acres Guest House

"Lekker eetplekkies, brouery met lieflike bier wat proe soos koeldrank maar skop soos 'n muil! Baie mooi omgewing. Ry rond en kruip in al die plekkies in. Hulle winkels het uitsonderlike antieke meubels asook moderne dekor! Kyk met die oë of gaan om lekker te koop!"

Blad
Blad 21 - Wys 601 tot 630
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem