Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Wildsplase (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Pellissier

4.3 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Pellissier van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Pellissier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pellissier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pellissier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pellissier Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pellissier Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Pellissier

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Arvella Guesthouse is in Fichardt Park in Bloemfontein geleë. Dié gastehuis bied verblyf vir alle geleenthede, of jy kom vir sake, 'n sportbyeenkoms, hospitaalbesoek, toeriste-aantreklikhede, ontspanning of net hi...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Heidi's Place Guest House is in Bloemfontein in die Vrystaat waar gaste besienswaardighede soos die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuine en die Nasionale Museum kan sien. Verblyf is beskikbaar in 10 eenhede met sl...

Weeksdag-
aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R525
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Gathering Guest House is op 'n residensiële eiendom in Fichardt Park, naby Rosepark Privaat Hospitaal en 'n winkelsentrum met verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Dit is ook naby die N1 en verskeie skole...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Sanville is in Fichardt Park, Bloemfontein en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en familiebesoekers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die verblyf beskik oor 2 eenhede....

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Villa Vredenrust bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, ruim gastehuis wat oor 'n versorgde tuin uitkyk. Die gastehuis is gerieflik in Fichardtpark, 'n luukse voorstad in Bloemfontein, geleë en is maklik be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Villa Vredenrust 3 and 4 bied gehalte selfsorg-verblyf in 'n lieflike ruim gastehuis met 'n uitsig oor 'n tuin. Die gastehuis is in Fichardtpark, 'n luukse buurt in Bloemfontein, geleë. Dié ligging bied maklike to...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Rosepark Guesthouse bied gasteverblyf in Fichardt Park, Bloemfontein. Die gastehuis is langs die Rosepark-hospitaal en Medi-Chem af, en is naby ander geriewe in die omgewing. Verblyf by Rosepark Gastehuis bestaan u...

Vanaf
R2 170
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

3 Rose Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Fichardt Park, Bloemfontein. Die eiendom is naby Life Rosepark Hospitaal en Pick 'n Pay Hipermark. Die kothuis is ten volle gemeubileer en het 'n pr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Marais Accommodation is in Fichardt Park, Bloemfontein, en bied gehalte-verblyf aan oornaggaste, sakereisigers en gesinne. Winkelsentrums, Rose Park Hospitaal en die N1 is maklik van ons af bereikbaar. Daar is 2 ee...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

@ 17 Guest House is gerieflik geleë in Fichardt Park, 'n vreedsame woonbuurt in Bloemfontein. Die gastehuis is net 5 minute se ry van Windmill Casino af, bied maklike toegang tot die N1 en is naby aan verskeie rest...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Pellissier akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]