Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (30)

Resensies van Pennington

4.5 / 5  
volgens 120 resensies
Lees regte resensies van Pennington van 120 geverifieerde gaste.
Indien jy Pennington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pennington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pennington akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pennington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pennington Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Pennington

Vanaf
R3 610
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

Villa Florence - Strelitzia House, Wedding and Celebration Venue, is in die dorp Bazley in KwaZulu-Natal, geleë. Dit is slegs 500 m van die pragtige en afgeslote Ndesingaan-strand af. Die kothuis bied privaat toega...

Vanaf
R985
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

Villa Florence - Self-catering Cottages is in Bazley, KwaZulu-Natal, net 500 m vanaf die pragtige en afgeleë Ndesingaan-strand geleë. Die kothuise het privaat toegang tot die strand wat deur wagte gemonitor word, ...

15% af Weeksdae!
VanafR900
R765
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus, Bazley

Whispering Waves bied selfsorgverblyf in ’n inheemse tuin in Bazley Beach en bied pragtige see-uitsigte. Die eiendom bied maklike toegang tot die strand. Selfsorgverblyf is beskikbaar in 'n hoofhuis met slaapplek...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

Dollies Place is 'n kothuis op die eienaar se eiendom in die kusdorpie, Bazley Beach. Die eiendom is 1 km vanaf die strand. Dié enkelkothuis beskik oor 'n oopplan-uitleg en is toegerus met 'n koninggrootte-bed en...

Vanaf
R1 540
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

Cycad Studio is 'n mooi gemeubileerde selfsorgwoonstel in Bazley, KwaZulu-Natal, naby die baie mooi en afgesonderde Ndesingaan-strand. Cycad Studio het slaapplek vir 4 gaste en 'n oopplan-uitleg. Die eerste slaapka...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

Slowly Slowly bied selfsorgverblyf in Bazley Beach. Dié ruim vakansiehuis het 'n lieflike see-uitsig vanaf die stoep. Die huis is geskik vir 12 gaste en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

Bazley Beach Holiday House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat dubbelverdiepinghuis. Dis ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n naweekwegbreek. Die huis bied 'n see-uitsig en is net 200 m van die strand af. ...

Vanaf
R775
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

Number Thirty-One bied selfsorg-vakansieverblyf in Bazley Beach. Dit het 'n see-uitsig vanuit die tuin en is minder as 300 m vanaf die strand. Gaste kan die hoofhuis en die woonstel apart of saam bespreek vir groter...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

15onRaymond is in die kusdorp, Scottsburgh. Dit is 5 minute se stap vanaf die strand, of 5 minute se ry vanaf die Blue Flag-hoofstrand. Verblyf is beskikbaar in 'n kothuis met slaapplek vir 4 gaste en 'n huisie met...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Mtunzi Cottage is in Scottburgh-Suid en bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die seefront met 'n lieflike see-uitsig. Dié kothuis het 'n voortuin met privaat braaigeriewe en 'n uitsig oor die see. '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Pennington akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]