Geverifieerde Resensie

Escarpment

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escarpment bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 950 resensies.

Dullstroom, Platorand

Muddlers Minnow

"Enjoyed Bird of Prey Rehabilitation Center as well as the horse riding experience."

Dullstroom, Platorand

The Beagle’s Nest

"Nice and close for a weekend away from Benoni"

Dullstroom, Platorand

Fox & Hound Self-Catering

"Kon nie eetplek 7 uur kry nie - waglyste oral en restaurant-kombuise maak 6 uur alreeds toe. Ook geen wegneemetes beskikbaar nie."

Dullstroom, Platorand

Van de Poll Huis

"Everything was fabulous from the chocolate shots, Harries Pancakes for breakfast and Bergen cheese was outstanding!"

Dullstroom, Platorand

The Artists Cottages at Le Quartier

"I love Dullstroom! I love the peaceful energy about it, the (almost) quaintness and the friendliness of the locals. We went to Walkerson's for their recommended scones, but were sadly turned away as they had a wedding over the weekend, even thought it was already Sunday morning, they were cleaning up so we couldn't even go in to walk around. I would recommend someone in the village starts up scone baking, so people can rather support the villagers."

Dullstroom, Platorand

Kliphuisjes

"Oulike klein dorpie. 'n Moet vir elke reisiger."

Dullstroom, Platorand

Delagoa Dullstroom Cottage

"Heerlike omgewing om heen te gaan vir 'n kort wegbreek."

Lydenburg, Platorand

Adelpragt Guest House

"Paaie is in 'n haglike toestand, dit sal help as munisipaliteit iets daaraan kan doen."

Dullstroom, Platorand

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge

"Sad that we had to ensure that our motorcycle was parked behind locked gates for the majority of the stay due to the rate of motorcycle theft in the area."

Lydenburg, Platorand

Buffelsvley Guest Farm

"Watch the potholes on the Lydenburg-Dullstroom road, they have become horrendous!"

Dullstroom, Platorand

Stone-Fly Guesthouse

"Dullstroom as dorpie is pragtig wat baie aan die toerisme bedryf bied, ongelukkig doen die plaaslike regering afbreek aan die toerisme bedryf deur die swak toestand van paaie, in en rondom die dorp. Daar is verskeie slaggate tussen Belfast en Dullstroom en Dullstroom self se enigste pad is die hoofpad binne die dorp. Die paaie in die woongebied is ’n getuigskrif van swak dorpsbestuur."

Dullstroom, Platorand

Fox Hill Guest House

"Heelwat om te doen en te sien, of sommer net ’n lekker kuier dorp. Moenie die Birds of Prey Sanctuary mis nie!"

Dullstroom, Platorand

Cherry Grove

"Heerlike dorp met so baie om te doen en so baie restaurante om by te eet. Mens kom net nie by alles uit nie, tussen perdry, gholfspeel, spa's en in die winkels rondloop is 'n naweek net te min. Die natuur is pragtig."

Dullstroom, Platorand

Jock's Cottages

"Fantasties. Vir seker visit ook Tonteldoos en The Silver Kuku!"

Dullstroom, Platorand

Old Transvaal Inn

"Dis prentjie-mooi daar."

Dullstroom, Platorand

Jill Rose Guest House

"Pragtige skoon en goed versorgde dorp. Sal beslis weer 'n besoek bring."

Platorand

Ithaba Falls Guest Farm

"Pragtige berge en die natuurskoon is fenomenaal."

Dullstroom, Platorand

Amber Hill

"Dining out in the evenings seems a bit limited, not very many choices available. It seems to cater more for the lunch-time than dinner."

Dullstroom, Platorand

Fairstream Selfcatering Guesthouse

"Binne trefafstand vir gewone naweek vanaf Gauteng. Lekker verskeidenheid van vermaak en mooi omgewing. Weer verskil nogal van Gauteng s'n wat dit laat voel of jy ver van die huis af is."

Dullstroom, Platorand

Jock's Cottages

"Dis ’n bietjie kommersieel en ek dink persoonlik al die eetplekkies is oorprys, maar ’n lekker plekkie vir ’n naweekwegbreek met baie doendinge vir oud en jonk."

Dullstroom, Platorand

Dunkeld Country and Equestrian Estate

"Stunning dorpie vir ’n wegbreek."

Waterval Boven, Platorand

Ease@Epa Valley Farm Stay

"Small quaint town. Great for getting away from the city."

Dullstroom, Platorand

Jill Rose Guest House

"Pragtige romantiese dorpie met mooi natuurskoon. Interessante winkels en 'n verskeidenheid restaurante met heerlike kos!"

Dullstroom, Platorand

Old Transvaal Inn

"Lekker interessante naweekwegkomkans nie te ver van Pretoria of Johannesburg nie, selfs al is jy nie ;n visserman nie."

Dullstroom, Platorand

Van de Poll Huis

"Dullstroom baie mooi netjies, skoon en vriendelike mense. Lekker wegsteek-plekkies om te eet en besoek weg van die hoofstraat af. Besoek gerus."

Dullstroom, Platorand

Alm-Ü

"Stil en rustige plekkie wat iets vir almal het om na toe te gaan vir' n paar dae."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang