Geverifieerde Resensie

Escarpment

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escarpment bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 950 resensies.

Dullstroom, Platorand

The Artists Cottages at Le Quartier

"'n Mens voel altyd tuis en sal definitief weer gaan."

Dullstroom, Platorand

The Artists Cottages at Le Quartier

"Die omgewing is ongelooflik mooi en het baie om te bied."

Dullstroom, Platorand

Jill Rose Guest House

"Restaurante kan nie toeloop op langnaweke hanteer nie."

Lydenburg, Platorand

Adelpragt Guest House

"Pragtig! Die paaie kort wel bietjie baie eendag!"

Dullstroom, Platorand

Jock's Cottages

"Ek sal elke jaar terug Dullstroom toe gaan om al die lekker plekkies weer te besoek, the Coachman is 'n moet as jy Dullstroom toe gaan."

Dullstroom, Platorand

Bluebell

"A lovely village. Just a pity that all the heavy traffic comes through town."

Dullstroom, Platorand

Stay @ 67

"COVID-19 lockdown het seergemaak, maar die lewe begin terugkom. Dit is steeds die moeite werd om te besoek."

Platorand

Rocky Drift Private Nature Reserve & Campsites

"If you are a nature lover, this is the place to be. Mountain, river and trees all together. "

Dullstroom, Platorand

Olive Bumble

"Die perfekte blyplek vir rustig wees en om jou lewe te gaan geniet. Geen stadsgejaag. Net 'n plattelandse dorp wat jou nuwe spoed vir die lewe gee. "

Lydenburg, Platorand

Adelpragt Guest House

"Die swaar groot vragmotors wat deur Lydenburg ry, verniel die paaie ontsettend. Die mynmaatskappy behoort hul verpligtinge op te neem en die paaie wat hulle so stukkend ry, in stand te hou. Ons het baie swaar vragmotors deur Long Tom Pas gekry, waar hul hompe uit die pad ry, en baie potholes. "

Lydenburg, Platorand

Adelpragt Guest House

"As die regering die paaie kan regmaak, sal dit baie help."

Dullstroom, Platorand

Cinzaco

"Heerlik gekuier, wou nie huis toe kom nie."

Dullstroom, Platorand

Kliphuisjes

"Nice place to get away and relax. They could do with more types of shops."

Dullstroom, Platorand

Mahanaim

"Stayed at Dullstroom many times over twenty years. Would like to see perhaps more visible security in general in the town, as crime is sadly on the increase."

Dullstroom, Platorand

Old Transvaal Inn

"Oulike dorpie, ons weet nie genoeg van die interessante dorpies in ons land nie. "

Dullstroom, Platorand

Old Transvaal Inn

"Perfekte plek om te bly vir gholf op Highlandgate."

Dullstroom, Platorand

Old Transvaal Inn

"Enjoyed our stay, will come back again."

Dullstroom, Platorand

Kliphuisjes

"My gunsteling wegbreek. Mooi omgewing met fantastiese kosse en winkeltjies."

Dullstroom, Platorand

Cinzaco

"Naby aan hoofbestemmings en groot stede."

Lydenburg, Platorand

Adelpragt Guest House

"Die water was ondrinkbaar en ons moes bottelwater koop."

Waterval Boven, Platorand

Ease@Epa Valley Farm Stay

"Die dorp bied nie veel vir die toeris nie, maar om bietjie rond te ry maak die omgewing op daarvoor. "

Dullstroom, Platorand

Muddlers Minnow

"Ons het te min rondgeloop en die plek verken om ordentlike terugvoer te gee. Enigste rede hoekom ons oorgeslaap het, was om die Parkrun te gaan doen."

Dullstroom, Platorand

Cinzaco

"Wonderlike dorp met gasvrye mense!"

Waterval-Onder, Platorand

Wayside Lodge

"Pragtige natuurskoon, veilig en naby vele interessante besienswaardighede. "

Dullstroom, Platorand

Old Transvaal Inn

"Ons geniet dit altyd baie om Dullstroom te besoek."

Lydenburg, Platorand

Adelpragt Guest House

"'n Dorp van uiterstes en onverwagse hoekies van prag en gemak."

Dullstroom, Platorand

The Beagle’s Nest

"In Dullstroom vind jy jouself. Die rustigheid en die mense wat daar bly laat jou altyd welkom voel. Sal definitief weer teruggaan, sonder om twee keer te dink. Dullstroom is definitief 'n vakansie-, sielvinding-bestemming."

Waterval Boven, Platorand

Luilekker Guest House

"Redelik sentraal, ons het die Krugerwildtuin, Hazyview Zipline en Dullstroom se Dunkeld country and equestrian estate en Nelspruit besoek."

Blad
Blad 18 - Wys 511 tot 540
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang