LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Port Alfred
4.4/5
volgens 330 resensies

Lees regte resensies van Port Alfred van 330 geverifieerde gaste

Indien jy Port Alfred besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Port Alfred.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Alfred Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Alfred accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Alfred akkommodasie

Bladsy 9 - 60 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 50 km van Port Alfred
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense

Good Riddin's Beach Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis vir 'n gesinswegbreek. Dit is ideaal vir diegene wat net wil ontspan en hul batte...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense

House Kariega

Selfsorg in | Kenton-on-Sea, Kenton-on-SeaSondagsriviervallei
Vanaf
R3 995
per nag, vir 8 mense

House Kariega bied selfsorgverblyf in Kenton-on-Sea. Die huis is naby die Kariegarivier en 1,2 km van die strand af. Hierdie dubbelverdiepi...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gastesitkamer
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R3 995
per nag, vir 8 mense

Ocean Breeze

Selfsorg in | Kenton-on-Sea, Kenton-on-SeaSondagsriviervallei
Vanaf
R3 695
per nag, vir 6 mense

Ocean Breeze is 'n smaakvol versierde strandhuis in Kenton-on-Sea. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en is stapafstand vanaf Karieg...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R3 695
per nag, vir 6 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid

Heaven Scent

Selfsorg in | Kenton-on-Sea, Kenton-on-SeaSondagsriviervallei
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense

Heaven Scent is 'n kothuis op die eienaar se perseel in Kenton-on-Sea. Die eiendom is 5 minute vanaf die Blouvlagstrand, Kariegastrand, en '...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense

Voorkeurvennoot
Vanaf
R875
per nag, vir 2 mense

Dunwerkin Self-Catering Accommodation is geleë in die prentjiemooi kusdorpie Kenton-on-Sea teen die Sonskynkus van die Oos-Kaap. Dit lê tuss...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Voorkeurvennoot
Braaiplek
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R875
per nag, vir 2 mense

The Quarter Deck

Selfsorg in | Kenton-on-Sea, Kenton-on-SeaSondagsriviervallei
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

The Quarter Deck is in Kenton-on-sea in die Oos-Kaap en bied luukse verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, paartjies, gesinne en oornaggas...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Voëlkyk
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense

The House Quarters is in Kenton-on-Sea geleë en bied lieflike eenhede wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis bi...

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense

Selah-on-Sea

Selfsorg in | Kenton-on-Sea, Kenton-on-SeaSondagsriviervallei
Vanaf
R2 500
per nag, vir 8 mense

Selah-on-Sea bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in Kenton-on-Sea. Die huis is ideaal vir 'n bekostigbare gesinswegbreek en '...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 8 mense

Carriage House

Selfsorg in | Kenton-on-Sea, Kenton-on-SeaSondagsriviervallei
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense

Carriage House is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in die kusdorp Kenton-on-Sea sowat 130 km vanaf Port Elizabeth. Die dorp is tussen die Kari...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense

Kenton Haven

Selfsorg in | Kenton-on-Sea, Kenton-on-SeaSondagsriviervallei
Vanaf
R8 400
per nag, vir 8 mense

Kenton Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis in Kenton-on-Sea. Die perseel is gerieflik 700 m van Kariegastrand en ...

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R8 400
per nag, vir 8 mense

Welkom by die Port Alfred akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!