Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Leisure Bay (52)
Leisure Crest (20)
Munster (25)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (176)
B&Bs (2)
Wildsplase (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (166)

Resensies van Port Edward

4.5 / 5  
volgens 145 resensies
Lees regte resensies van Port Edward van 145 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Edward besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Port Edward.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Edward selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Edward Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Edward Selfsorg-eenhede

164 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R720
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Munster, Port Edward

Kaja vir Baja is 'n vakansieplek met 2 eenhede wat slaapplek vir altesaam 6 gaste het. Die Kothuis en die Elim-eenheid is volledig ingerig en beskik oor beddegoed, kombuistoebehore, DStv, WiFi en 'n privaat tuin-are...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Palm Beach, Port Edward

Dié vakansiehuis is in Palm Beach en is ideaal vir 'n groep of familie van 10. Dit is stapafstand van die strand af. Daar is 4 slaapkamers met dubbel- of enkelbeddens en deel 3 badkamers met 'n stort en bad. 'n Op...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Edward

Port Edward Affordable Rooms bied bekostigbare verblyf in Port Edward se middedorp met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Gaste hoef net 400 m te voet af te lê tot by die bekende Splash Rock, 'n gewilde hengelplek...

25% af Winteraanbod!
VanafR800
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Munster, Port Edward

The Merry Crab is in Munster geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in die luisterryke tropiese plantegroei van die natuurreservaat binne 'n bekoorlike, veilige vakansie-oord. 'n Skaduryke paadjie, bewoon deur du...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, Port Edward

Leisure Bay Self-catering is 'n deel van 'n houthuis in Leisure Bay en bied gerieflike verblyf aan 6 gaste. Die huis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens. Die slaapkamers de...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Rennies Beach, Port Edward

Caribbean Estate, Montego Bay is op 'n veilige landgoed in die kusdorp Port Edward, aan die Suidkus geleë. Die landgoed is naby Wild Coast Sun, Umtamvuna-rivier, en die see geleë. Die huis het slaapplek vir 6 gas...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Leisure Bay, Port Edward

Tikkie Blou is 'n moderne hout-selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat apart van die hoofhuis in Leisurebaai geleë is. Die woonstel word omring deur aalwyne, vetplante en ander groen plantegroei en skakel goed i...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward

Miramarcove 22 is in 'n sekuriteitskompleks in Port Edward en is gerieflik ingerig vir 'n groep of gesin van 6. Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n bad of stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Palm Beach, Port Edward

Palm Beach Holidays bied gehalte-verblyf aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, slegs 13 km vanaf Margate. Ons verblyf is ideaal vir gesinsvakansies of 'n groep vriende wat saam reis. Dié vakansiehuis het 3 slaapkame...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Edward

Die Ark is 'n vakansiehuis in die kusdorpie, Port Edward, net 400 m vanaf verskeie geriewe. Hierdie drieslaapkamerhuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders. Die huis het 'n goed toegeruste kombuis, 'n volle...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Port Edward selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Port Edward akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Port Edward akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za