Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Port Owen

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Port Owen bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 254 resensies.

Port Owen

Teddy's Oase

"A lovely, quiet area. Thoroughly enjoyed our early morning walks around the yacht/boat lagoon. Peaceful and beautiful. Interesting and affordable places to have a snack/meal and very friendly staff. Most of all, a lovely quiet and clean area, something that many city spots can learn from."

Port Owen

39 on Admiral

"Asemrowend mooi. "

Port Owen

Rest at No 10

"Die Weskus kruip maar net diep in 'n mens se hart."

Port Owen

Rivertime Lounge

"Amazing jewel on the West Coast for resting and a different pace."

Port Owen

Sleepers @ 8B

"Very good for birding, lots of flamingos around."

Port Owen

Atlantic Sunsets

"Vir my die beste in die Weskus!"

Port Owen

Rest at No 10

"Baie netjiese bestemming vir woon en vakansie hou! "

Port Owen

Skuiling

"Netjies en interessante residensiële woonbuurt en ook baie vir die toeris!"

Port Owen

39 on Admiral

"Ons gasheer het ons na Doepies versus waar one heerlik geëet het. Ons het Bokkomlaan en sy geskiedenis ook baie geniet."

Port Owen

"Pragtige plek met baie in die omgewing om te sien, kon langer bly as tyd dit sou toelaat."

Port Owen

39 on Admiral

"Vir mense wat lief is vir water en die weskus-atmosfeer is dit aan te beveel."

Port Owen

Rivertime Lounge

"Lieflike wegbreek bestemming."

Port Owen

Heron's Haven

"Pragtige opset wat jou dadelik rustig maak en die voëls is 'n groot bonus."

Port Owen

Joan's Place

"Ons het van die naby geleë restaurante gebruik gemaak. Dit is 'n pragtige en veilige area."

Port Owen

Heron's Haven

"Voëlkyker se paradys. Boonop lekker sentraal om die groter omgewing te verken tydens daguitstappies. "

Port Owen

The Liferboat

"Baie rustige plek, dis wat mens verwag as jy wegbreek uit die stad."

Port Owen

Heron's Haven

"Plekke om by te gaan eet maak 18:00 toe en om vis/kreef te koop vir self gaarmaak is onverkrygbaar. "

Port Owen

Joan's Place

"Probably better in Summer as very cold at night and boat trip was cancelled due to lack of passengers."

Port Owen

Zikomo

"Dit is nie vir die ou wat gepla is oor inkopies doen en mall toe gaan nie. Dit is stil en daar is baie voëls en dit is rustig. As jy wil uiteet moet jy ver ry as jy wil goedkoper betaal, want die restaurante daar is duur. Ons het die plek baie geniet."

Port Owen

Heron's Haven

"Pragtige omgewing, lieflike eetplek, Charlies Brewhouse in Port Owen."

Port Owen

Aloe Aloe

"Ons beoog om beslis weer in Port Owen te kom kuier. Verkieslik in die somer."

Port Owen

Harbour Lights

"Peaceful place, time stands still and the local people are very friendly making the destination a lovely place to explore."

Port Owen

Teddy's Oase

"Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing, o.a. die San-museum (!khwa ttu) museum, wat baie goed is. Verder ook die fossielpark, Velddrift/ Laaiplek/ Port Owen is bekend vir sy visbedryf. Daar is ook 'n museum."

Port Owen

Teddy's Oase

"Mooi area. "

Port Owen

River & Sea

"Amazing plekkie."

Port Owen

Tranquility

"It’s a small quiet little village with friendly people and who welcomes you with open arms."

Port Owen

Aloe Aloe

"Lieflike plekkie. Baie rustige omgewing weg van die stad se gewoel."

Port Owen

Heron's Haven

"To get full enjoyment out of Port Owen you would need your own boat or have access to a boat."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60