Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Potchefstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Potchefstroom bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 931 resensies.

Potchefstroom

Road Lodge Potchefstroom

"Baie sentraal en gerieflik, waarde vir geld. Kan definitief aanbeveel."

Potchefstroom

Adato Guest House

"Buiten die slaggate, kan Potchefstroom aanbeveel word as toerismebestemming. Historiese geboue baie mooi en hoop dit word in stand gehou vir ons kinders."

Potchefstroom

Green Meadows Apartments

"Lekker restaurante en wakker naglewe in die hoofstraat af. Ons het lekker gaan stap die aand en die atmosfeer was aansteeklik."

Potchefstroom

Hartedief Gastekamers

"Ag, ek verlang sommer weer na student wees. Pragtige dorp, sal moet kyk na die potholes."

Potchefstroom

Beesdam Guesthouse

"Die teerpaaie in Potch is in 'n swak toestand."

Potchefstroom

The Oak Potch

"Vriendelike mense."

Potchefstroom

Molenhof Gastehuis

"Strate kort aandag."

Potchefstroom

The Oak Potch

"Potch kort bietjie 'n skoonmaak. Stadsraad versaak hulle verantwoordelikhede. Slaggate en baie rommel. Lang gras oral! Andersins baie aangename plekkie."

Potchefstroom

Flutterby Guesthouse

"Die dorp is baie verwaarloos en daar is baie slaggate. Nee wat, kan sien alles gaan agteruit."

Potchefstroom

Rob's Place

"We went for the athletics. Not sure if I will just go visit Potchefstroom for a holiday."

Potchefstroom

If Not Why Not Guesthouse

"WiFi baie stadig. Net baie potholes!"

Potchefstroom

A Touch of Grace

"Ons kinders studeer by die NWU so ons kuier gereeld daar. Vriendelike dorp."

Potchefstroom

The Ancient Copper Shed

"Pragtige omgewing."

Potchefstroom

Twin Palms Guesthouse

"Potch is 'n lieflike studentedorp met baie geskiedenis en kultuur. Goeie restaurante. Baie om te sien en doen."

Potchefstroom

Rob's Place

"Pragtige dorp. Provinsie se paaie net baie sleg en gevaarlik."

Potchefstroom

Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf

"Lieflike plekkie. Baie veilig en vriendelike mense."

Potchefstroom

Ons Spens Gastehuis

"Vuil, raserige dorp."

Potchefstroom

A Touch of Grace

"I really enjoyed my stay there."

Potchefstroom

Presidensie Guest Rooms

"Heerlike bestemming. "

Potchefstroom

Hartedief Gastekamers

"Lieflike, skoon dorp!"

Potchefstroom

Adato Guest House

"Baie mooi dorp met lekker, lewendige atmosfeer."

Potchefstroom

Opstal Gasteplaas

"My dogter studeer op NWU. Hou baie van die dorp. Paaie kort so bietjie aandag."

Potchefstroom

Flutterby Guesthouse

"Potchefstroom-mense is uiters vriendelik en behulpsaam, ons het voertuigprobleme ondervind en almal het ons bystand aangebied en van hul het meer as die ekstra myl saam gestap, baie dankie Potch!"

Potchefstroom

Hartedief Gastekamers

"The place has lot of entertainments especially to those who use booze. It needs road maintenance and cleanness."

Potchefstroom

Melrose Place Guest Rooms

"Ons het te laat daar aangekom en het nie veel van die dorp geniet nie. Paaie kort maar aandag in daardie streek van Noordwes. "

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300