Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Pretoria CBD

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria CBD bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 28 resensies.

Pretoria SSB

Beckett Street Arcadia

"The CBD is very busy and always noisy."

Hatfield, Pretoria SSB

Liza's Cottage Guesthouse

"Hatfield is baie goed geleë met groot besighede en publieke vervoer baie naby die sentrale sakekern."

Pretoria SSB

Beckett Street Arcadia

"The CBD is busy during the day and quite at night, but Sunnyside is no go area at night."

Pretoria SSB

Melvin Residence Guest House

"Pretoria generally not appealing area for leisure. Good for business short stay."

Pretoria SSB

Chancellors Court Guesthouse

"Pragtige veilige plek. Mooi skoon strate en besigheidsplekke. "

Pretoria SSB

TreeTops & Treats Guest House

"The conditions around CBD were unsafe during my visit."

Hatfield, Pretoria SSB

The Village in Hatfield

"Doen jouself 'n guns ─ kom kuier by The Village."

Pretoria SSB

Alleyn Self-catering

"Pretoria is a nice inland place to be."

Pretoria SSB

Melvin Residence Guest House

"Definitely worth a visit."

Clydesdale, Pretoria SSB

12 on Brecher

"Conveniently situated."

Hatfield, Pretoria SSB

Bed and Breakfast in Hatfield

"Hatfield is in close proximity to Tuks and hence very conveniently situated."

Hatfield, Pretoria SSB

The Village in Hatfield

"Sal graag wynglase in die kamer wil hê. Die vertrek is gedurende die aand nog lig, weet nie of dit dalk te veel buiteligte is wat nie afgeskakel is nie, miskien kan 'n gordyn by die deur dalk help."

Hatfield, Pretoria SSB

Bed and Breakfast in Hatfield

"Hatfield is een goede basis om vandaar uit het drukke Pretoria te verkennen. Ligt centraal bij de grote uitvalswegen die ook naar Johannesburg en het vliegveld gaan."

Sunnyside, Pretoria SSB

Pro-Active Guest House

"Hierdie is darem nog in 'n redelike veilige gedeelte van Sunnyside. Ek sal nie dieper gaan oorslaap nie. "

Sunnyside, Pretoria SSB

Oorkant Loftus @ Company Street

"Close to everything, schools shopping malls, etc."

Clydesdale, Pretoria SSB

Park Gables Guest House

"Ag Clydesdale het daardie ou koloniale sjarme en is net absoluut perfek geleë as mens die historiese besienswaardighede van Pretoria wil verken."

Arcadia, Pretoria SSB

Park Gables Guest House

"Hierdie gastehuis is uitstekend geleë vir mense wat moet oornag vir hospitaal-doeleindes."

Sunnyside, Pretoria SSB

Pretoria Luxury Self-Catering

"A peaceful environment with friendly people. "

Clydesdale, Pretoria SSB

12 on Brecher

"Goeie rustige omgewing en naby toeristeaantreklikhede in die omgewing."

Arcadia, Pretoria SSB

Melvin Residence Guest House

"Naby die ambassades indien jy internasionaal wil reis."

Arcadia, Pretoria SSB

B'Guest House

"Goede locatie in Pretoria!"

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem