Verified Reviews
Pretoria
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria
Rated 4.3 out of 5 based on 1225 reviews.
"Muckleneuk is baie rustig, stil en mooi. Daar is beslis moontlikheid vir uitbreiding vir die gasvryheidsbedryf."
"Uitstekend, netjiese, stil omgewing. Sentraal naby alles, veilig, sal dit definitief aanbeveel en weer besoek. "
"Hierdie gastehuis is uitstekend geleë vir mense wat moet oornag vir hospitaal-doeleindes."
"Stil area oor die algemeen maar goed geleë as jy na van die omliggende hospitale moet gaan."
"Sal dit enige tyd aanbeveel vir enigiemand wat 'n katspoegie van omliggende besigheidssentra af wil wees."
"Die sekuriteitsgebiede is seker essensieel maar skep tog 'n klein frustrasie vir die besoeker wat telkens moet inteken om by jou bestemming te kan kom."