Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Primrose

4 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Primrose van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Primrose besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Primrose.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Primrose akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Primrose Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Primrose Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Primrose

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R884
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Morninghill, Germiston

House on Morninghill bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitswoonbuurt in Johannesburg en is stapafstand vanaf die Eastgate-winkelsentrum. Met ons omliggende parke en stil strate sou jy nooit kon raai dat ons so naby ...

50% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R275
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boksburg, Gauteng

Willow Guest House bied gerieflike oornagverblyf in Boksburg. Dié dorp spog met 'n verskeidenheid besienswaardighede, winkelsentrums en waterparke. Besoekers het maklike toegang tot toeriste-aantreklikhede en dit i...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Morninghill, Germiston

Hallbury Estate is ontwerp volgens die Kaaps-Hollandse Herehuis-boustyl en bied unieke, privaat B&B-geriewe waar baie aandag aan elke detail gegee word. Ons gaste keer gereeld terug en ons span werk hard om die hoë...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Dowerglen

Glendower View Guesthouse is in 'n stil en veilige woonbuurt geleë en bied 'n uitsig oor die dertiende putjie van die onberispelike Glendower Gholfbaan. Ons bied stil en gerieflike verblyf vir sakereisigers, oorses...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Johannesburg

As jy op soek is na bekostigbare, luukse verblyf in 'n rustige omgewing naby Johannesburg en OR Thambo Internationale Lughawe, is President Lodge net die plek vir jou! Ons unieke ligging maak ons die ideale bestemmi...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Witfield, Johannesburg

Welcome Nr 7 is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Witfield, Boksburg. Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer, badkamer, kombuis, eet-area en 'n sitkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Dowerglen

In die hart van Edenvale, binne 10 km van OR Tambo Internasionale Lughawe, is 'n betowerende en stil oase - 5th Avenue Guest House. Hierdie verwelkomende, professionele, vriendelike omgewing is gerieflik geleë vir...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Germiston, Johannesburg

Platinum Guesthouse bied verblyf in gastekamers in Germiston. Die gastehuis is ideaal geleë sowat 20 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af en 5,6 km van Rand Lughawe af. Verblyf word in 5 uniek versierde kam...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Germiston

3 Brothers B&B is in 'n stil woonbuurt in Edenvale geleë. Die akkommodasie is naby aan hoofweë, winkelsentrums en besighede en dis net 7 kilometer van die O R Tambo Internasionale Lughawe af. 3 Brothers B&B bied...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Germiston, Johannesburg

53 on Webber Guest House is in Germiston in die Oos-Rand van Gauteng geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Rondebult-voëlpark, Gold Reef City, Germiston-buiteklub en die Oos-Rand-winkelsentrum in. S...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Primrose akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]