Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Primrose Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Primrose Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Primrose Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Primrose Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Primrose Hill Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Germiston, Primrose Hill

Creston Hill Cottage is in Germiston en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, paartjie of besoekers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die kothuis is op 'n residensiële e...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR910
R774
per nag, vir 2 mense
B&B in Bedfordview, Primrose Hill

Sky Blue Bed & Breakfast bied verblyf in gastekamers in Bedfordview, Johannesburg. Die gastehuis het die ideale ligging, 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en ander geriewe in die omtrek. Verblyf by Sky...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Primrose Hillte sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Primrose Hill

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R685
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Primrose, Germiston

Fancy Pansy is in Germiston se voorstad, Primrose geleë en is sowat 13 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 12 km vanaf Emperors Palace Casino. Verblyf word in 2 elegante eenhede gebied wat volledig vir ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Oriel, Germiston

Goodnight Guest Lodge bied elegante verblyf in Bedfordview, 'n woonbuurt in Johannesburg. Hierdie moderne stad bied 'n energieke naglewe, restaurante, lewendige vertonings, luukse winkels, moderne kuns en kultuur, d...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 600
R1 280
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Oriel, Germiston

Bedford Garden Cottage is op die eienaar se perseel en bied gerieflike verblyf in Bedfordview in Johannesburg. Dié moderne stad bied 'n naglewe, lieflike restaurante, lewendige vermaak, luukse winkels, kuns en kult...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

The Bedford View Guest House is in Bedfordview geleë en is naby die sakekern, Edenvale, Germiston en die middestad. Dis net 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en ook naby 'n rits topgholfbane en die groo...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Bedfordview, Germiston

The Barnhouse bied B&B in Bedfordview. Dié luukse gastehuis is naby restaurante, winkelsentrum en sowat 14 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word gebied in 4 kamers. Die gastehuis kan in geheel vi...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

Echelon House is in Bedforview, Johannesburg. Die gastehuis is agter 'n sperboom in 'n omheinde area geleë en mens verkry toegang tot die eiendom deur 'n hek. Echelon House bestaan uit 10 kamers. Ons het 3 enkelk...

Vanaf
R615
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dawnview, Germiston

Thokomala Guest House is in Germiston, 12,5 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 10 km vanaf Afrika se grootse winkelsentrum geleë. Dit het die ideale ligging vir sake en plesier in die Goudstad. Die verb...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bedfordview, Germiston

Bedford Luxury Apartments bied puik selfsorgverblyf vir lang- en korttermynverblyf in Bedfordview-Oos. Dit is geskik vir plaaslike en internasionale gaste. Dié pragtige gebou bied mooi uitsigte en is sowat 20 minut...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Primrose Hill akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za