Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (56)
B&Bs (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (35)

Resensies van Prince Albert Road

4.5 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Prince Albert Road van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Prince Albert Road besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Prince Albert Road.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prince Albert Road akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Albert Road Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prince Albert Road Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Prince Albert Road

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Karoo

Wilgewandel Holiday Farm is 'n gesinsvriendelike instansie en bied selfsorg- en B&B-verblyf sowat 2 km van die Kangogrotte af. Verblyf word aangebied in 4 kamers met slaapplek vir tussen 2 en 7 gaste in elkeen. Daa...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Klein-Karoo, Karoo

Skaduberg Kothuis is 25 km buite Oudtshoorn geleë. Dis 2,2 km van die Kangogrotte af en 70 km vanaf George Lughawe. Dié kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkam...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Central Karoo

Boplaas Cottages is in die afgeleë Gamkaskloof, wat soms Die Hel genoem word. Verblyf is beskikbaar in 2 'Kloovers'-kothuise wat versigtig opgeknap is om hul bekoring en egtheid te behou. Vaal Johannes is ’n ee...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calitzdorp, Kaap Karoo

Kraaldoorn Farm is 11 km buite Calitzdorp in die Groenfonteinvallei. Alhoewel dit 'n grondpad is, is dit in goeie kondisie. Die ligging is plattelands en stil. Daar is 3 eenhede naamlik Kraaldoorn Farm Cottage, The...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calitzdorp, Kaap Karoo

Matjiesvlei Retreat Swartskaap is 'n selfsorgplaashuis op 'n rustige plaas 10 minute se ry vanaf Calitzdorp. Dié plaashuis is ten volle gemeubileer en het 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggr...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Klein-Karoo, Karoo

De Cango is 'n werkende plaas en wildtelery 23 km buite Oudtshoorn aan die voet van die Swartberge. Ons is in die Klein Karoo in die Kango-vallei waar die Kangogrotte, 'n wêrelderfenis, ontdek is. Besoekers kan hee...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calitzdorp, Kaap Karoo

Matjiesvlei Retreat 1945 is 'n selfsorg-eenheid op 'n rustige plaas in die berge. Dit is sowat 20 minute se ry vanaf Calitzdorp. Die plaashuis is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Di...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kaapse Roete 62, Central Karoo

Bosch Luys Kloof is 'n 14 000 hektaar privaat natuurreservaat in die malaria-vrye Karoo teen die noordelike hange van die Swartberge, net 4 km van die manjifieke Seweweekspoort af. Die entjie se ry na die reservaat ...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Klein-Karoo, Karoo

De Kombuys is 'n omgewingsvriendelike plaas net 3 km van die wêreldbekende Kangogrotte af. Ons bied verblyf vir persone wat op soek is na rus, vrede en 'n pragtige omgewing, maar ook vir diegene wat wil sien wat ga...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tuinroete, Central Karoo

Die Letterhuis is 'n pragtige Victoriaanse huis op 'n plaas in Prince Albert se buitewyke. Dié bekoorlike dorpie bied 'n hele klomp doendinge om te geniet, insluitend wyn-, olyf- en kaasproe, sterrekyk en histories...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]