Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (56)
B&Bs (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (35)

Resensies van Prince Albert Road

4.5 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Prince Albert Road van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Prince Albert Road besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Prince Albert Road.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prince Albert Road akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Albert Road Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prince Albert Road Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Prince Albert Road

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Central Karoo

Prince Albert Game Park is 4 km oos van die Karoodorpie Prins Albert met die Swartberge in die agtergrond. Hier sal jy rus en vrede ervaar! Gaste kan die omgewing, wild en voëllewe op die 3000 hektaar landgoed verk...

Vanaf
R940
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Prins Albert, Central Karoo

Oppieplaas was oorspronklik 'n werkershuisie. Dit is later gerestoureer en vandag is dit 'n heerlike, gesellige selfsorg-kothuisie. Dié kothuis is 10 km buite Prins Albert op die pad na Klaarstroom en is geleë daa...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Central Karoo

Rietfontein is 'n ou plaashuis net buite Leeu Gamka, 1 km vanaf die N1. Dis die ideale oornagplek vir gaste wat van of na Kaapstad reis. Die huis beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer...

Vanaf
R726
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Central Karoo, Karoo

Grootwaterval is in die middel van die Karoo aan die voorheuwels van die Swartbergpas geleë, sowat - +45 km van Prince Albert af. Die Grootwaterval-plaasavontuur begin waar die teerpad eindig en die grondpad begin....

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Central Karoo

Uitershoek Guest House is 'n selfsorg-plaashuis in die Sentrale Karoo en dis sowat 50 km van die bekende toeristedorpie Prins Albert af. Die alleenstaande huis is afgesonder van enige bure. Dis ook sowat 3 km van di...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Prins Albert, Central Karoo

Angeliersbosch Gastehuis is op die Fernskloof-wynlandgoed, 18 km buite Prins Albert geleë. Die huis bied slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers en dit is ideaal vir 'n groep of gesin. Twee van die kamers het 'n du...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Matjiesrivier, Central Karoo

Geniet 'n eko-vriendelike plaaservaring 45 km buite Oudsthoorn, aan die voet van die wêreldbekende Swartberge. Stap na die waterval en drink sy vars water of geniet die perdryroetes. Koel af in die swembad omring ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR920
R782
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Weg van die geroesemoes, in die Klein Karoo is daar 'n plek waar drome sweef oor die veld op die maat van die sterre se simfonie. Moroc-Karoo is geleë in die asemrowende Matjiesrivier-vallei tussen die voorheuwel...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Meraki Cottage is in die Matjiesriviervallei aan die voet van die Swartberg geleë. Die te volle toegeruste plaashuis is binne bereik van restaurante en verskeie doendinge vir gaste om te geniet. Die huis het slaap...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 100
R1 785
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Central Karoo

Bergwater Farm House is 'n selfsorghuis op 'n privaat plaas, 17 minute se ry vanaf die pragtige dorpie Prins Albert. Die plaashuis het slaapplek vir 7 gaste en is ideaal vir 'n groep wat bietjie van die stad wil weg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]