Geverifieerde Resensie
Rawsonville
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Rawsonville bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 136 resensies.
"The view of the drive was so spectacular, just loved the drive through the vineyards and that fact that is so close to Goudini Spa. "
"Stil en rustige atmosfeer. Waarlik 'n plek om jouself geestelik en liggaamlik te vernuwe."
"Wat 'n groot verrassing om die woongebied van die dorpie self te kon ontdek. Beslis 'n besoek werd."
"The linen was to heavy for the season. I would suggest a thinner bedspread for summer."
"Die dorp kort meer inkopiewinkels, ons moes Worcester toe ry om te koop wat ons nodig gehad het. Andersins is die dorp met sy asemrowende agtergrond van berge en wingerde perfek!"
"Ons was nie regtig daar tydens ons besoek nie. Maar dis 'n mooi dorpie met 'n pragtige uitsig oor die Slanghoekvallei."
"'n Dorp wat 'n wegkomkans bied van die gejaagde stedelike/voorstedelike lewenstyl."
"Pragtige, stil, skoon dorp waar alles wat jy nodig het op Worcester te kry is. Naby aan 'n aantal goeie wynplase en interessante eetplekke."