Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
Wildsplase (1)
Selfsorg-eenhede (26)

Resensies van Rennies Beach

4.2 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Rennies Beach van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Rennies Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rennies Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rennies Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rennies Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rennies Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Rennies Beach

Vanaf
R550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Miramar Cove 23 is 'n selfsorgwoonstel in Miramar Cove-kompleks in die kusdorpie Port Edward aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die woonstel is ideaal geleë vir 'n gesin of groep vriende. Miramar Cove is ongeveer 3...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Genade Selfsorg Eenhede is langs die strand in Port Edward aan die Suidkus. Daar is 2 selfsorgwoonstelle. Die Suidkus ondervind tans water-onderbrekings. Genade Woonstelle is egter uitgerus met 'n eko-vriendelike wa...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Villa Doré is op 'n stuk landbougrond geleë wat oor Port Edward uitkyk. Ons bied gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid sodat gaste privaatheid en rustigheid kan geniet terwyl hulle die see-uitsigte en golwende...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Khaya la Manzi is in die klein oorddorpie Port Edward geleë en dit bied gerieflike selfsorgverblyf net 130 m van die see af. Die huis het 3 slaapkamers (2 met en suite-badkamers). Die eerste slaapkamer het 'n dubb...

10% af Laaste Kans!
VanafR2 400
R2 160
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Tamassa Beach Home is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis wat troeteldiervriendelik is en reg op die strand in Port Edward geleë is. Die huis bied direkte toegang tot die strand en is ideaal vir 'n groot familie of 'n...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Silver Beach 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-eenheid in 'n klein en veilige kompleks in die kusdorp Port Edward aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Daar is slegs 4 eenhede in die kompleks en al die ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Silver Beach 4 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n alleenstaande woonstel met 3 slaapkamers in 'n klein en veilige kompleks in die kusdorpie Port Edward, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Daar is slegs 4 eenhede...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Seriously Cool is ’n selfsorghuis op die eienaar se eiendom in die kusdorpie Port Edward. Die eiendom is 300 m vanaf Black Rock-strand en is naby ’n paar kroeë en restaurante. Die huis is apart van die eienaar...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Lekker by die See 152 is 'n selfsorg mini resort. Dit bestaan uit 1 vakansiehuis en 1 Log cabin in Port Edward. Port Edward is tussen die Indiese Oseaan en die heuwels van KwaZulu-Natal en bied 'n oorvloed van warm ...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Rock Cod House is 'n gerieflike vierslaapkamerhuis, wat goed toegerus is vir selfsorg, en dis in Port Edward reg langs die vuurtoring, geleë. Die huis is net 80 m vanaf die see en 2 km van die hoofstrand af. Daar ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]