Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Rennies Beach

4.2 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Rennies Beach van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Rennies Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rennies Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rennies Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rennies Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rennies Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Rennies Beach

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Eden Wilds 103 is in 'n veilige kompleks aan die oewer van die Mtamvuna-rivier in Port Edward. Dié dorp skuil tussen die Indiese Oseaan en die golwende heuwels van KwaZulu-Natal. Daar is warm sand, natuurreservate ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Port Edward, KwaZulu-Natal

Zesty Guesthouse bied gerieflike verblyf aan in Port Edward, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Ons kan 34 mense gerieflik akkommodeer in die selfsorg-eenhede, die en suite-dubbelkamers of in die gesinseenhede. El...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Port Edward, KwaZulu-Natal

Bottlenose Gastehuis is pragtig geleë aan die kuslyn met asemrowende uitsigte oor die warm Indiese Oseaan. Walvisse en dolfyne baljaar gereeld in die oseaan en ons gasteboek is onderteken deur 'n hele aantal ekstat...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Miramar Cove 33 is 'n selfsorgeenheid op die boonste verdieping in die veilige Miramar-kompleks in Port Edward. Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die 2 slaapkamer- en 2 badkamer-eenheid is ...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Miramarcove 22 is in 'n sekuriteitskompleks in Port Edward en is gerieflik ingerig vir 'n groep of gesin van 6. Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n bad of stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Miramar Cove 15 is in die klein kusdorpie Port Edward, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Ons bied gerieflike akkommodasie wat ideaal is vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Die woonstel is 30 km van Marga...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Christies Cottage bied gehalteverblyf aan ’n familie of ’n groep vriende in Port Edward. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die familiestrandhuis beskik oor ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Fairway Cottage is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel in Port Edward en vorm deel van die eienaar se huis. Die instansie is oorkant die gholfklub waar daar 'n lekker restaurant en kroeg is. Port Edward is 'n klein...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Bonamanzi is 'n selfsorgvakansiehuis in Port Edward, 'n klein oorddorpie aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Port Edward lê tussen die warm Indiese Oseaan en KwaZulu-Natal se golwende, grasbedekte heuwels. Dit bied warm ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Ma Place Valhalla Villa is 'n dubbelverdieping-selfsorgstrandhuis in Port Edward, aan die suidkus van Durban in KwaZulu-Natal. Die huis is na aan die strand en 'n kort entjie se ry na die hoofswemstrand, die Wild Co...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]