Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Rooirivier-Rif

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Rooirivier-Rif van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Rooirivier-Rif besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rooirivier-Rif.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rooirivier-Rif akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rooirivier-Rif Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rooirivier-Rif Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Rooirivier-Rif

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in George, Tuinroete

Fynbos is naby George se middestad in ’n klein en veilige woonbuurt en naby die meeste strande soos Victoriabaai, Heroldsbaai en Wildernis. Die Tuinroete kan maklik vanaf die perseel besoek word en so ook die Klei...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR980
R882
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kingswood Golf Estate, George

Kingswood Close is 'n ruim en luukse selfsorghuis op die pragtige Kingswood Gholflandgoed in George wat aan die voet van die Outeniekwaberge lê. Dit is die ideale plek om te ontspan in 'n rustige, veilige omgewing ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in George, Tuinroete

Heart of Eden is 'n gerieflike selfsorgwoonstelletjie in die gewilde vakansiebestemming genaamd George. Dit is lekker naby die Garden Route Mall. Die woonstelletjie het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 apart...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kingswood Golf Estate, George

61 Longbridge is 'n moderne en stylvolle vakansiehuis op die Kingswood Gholflandgoed, 'n leefstylgholflandgoed in George. George skuil aan die voet van die Outeniekwaberge en het 'n pragtige uitsig oor die Indiese O...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Kingswood Golf Estate, George

Kingswood Golf Estate bied gerieflike verblyf in die eienaar se huis op die Kingswood Gholflandgoed in George. Dié landgoed word aan die een kant met George Gholfbaan en aan die ander kant met Fancourt verbind. Dis...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in George, Tuinroete

Cosy-Corner Gastehuis word deur die eienaar bestuur en is geleë in 'n koel, rustige tuin met uitsig oor die Outeniekwaberge. Ons bied 6 goed-ingerigte kamers met dubbel-, enkel- of koningrootte-beddens met en sui...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in George Suid, George

20 On Palgrave is in George en bied gerieflik gemeubileerde eenhede vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers. Gaste kan die Grace- of Serenity-eenheid bespreek. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en op v...

Vanaf
R880
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Kingswood Golf Estate, George

Room on Trafford is op Kingswood-gholflandgoed, 'n modieuse leefstyl-gholflandgoed met 'n kampioenskapgholfbaan in George geleë. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R1 440
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Heatherlands, George

Tumberry Apartment is naby die sakekern van George en kyk uit op die Outeniekwaberge met asemrowende sonsondergange. Die woonstel is 'n tweeslaapkamer-eenheid wat verblyf vir 4 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kingswood Golf Estate, George

51 Trafford is 'n moderne vakansiewoonstel in Kingswood Gholflandgoed, 'n leefstyl-gholflandgoed in George aan die voet van die Outeniekwaberge. George is 'n goeie basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken. Dié...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za