Resensies van Saldanha

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.21 uit 5 gekry volgens 71 resensies.
Clarine P. - 2nd December 2019
staying in Saldanha
Lovely area.
Juan S. - 1st December 2019
staying in Saldanha
The very bad experience with the house definitely impacted negatively on Saldanha's image as travel destination.
James J. - 19th November 2019
staying in Saldanha
3 dae wind gehad, maar was nog steeds baie nice.
Elna V. - 19th November 2019
staying in Saldanha
Baie min om te doen, maar heerlik as 'n mens net wil weg kom.
Suzan O. - 14th November 2019
staying in Saldanha
Off the beaten track! Interesting and underrated by most.
Banus B. - 4th November 2019
staying in Saldanha
Goed!
Duncan S. - 29th October 2019
staying in Saldanha
Dit is 'n baie mooi dorpie, minder goed om te gaan doen as plekke naby Kaapstad, verder baie rustig en sal goed werk vir families.
Avril W. - 29th October 2019
staying in Saldanha
Groot trekpleister vir toeriste. Pragtige strand. Veilig vir kinders om te swem onder toesig.
Gerrie J. - 28th October 2019
staying in Saldanha
Stil en rustige Wes-Kaapse dorpie.
Kasavan N. - 2nd October 2019
staying in Saldanha
Very relaxing town.
Tyrone S. - 30th September 2019
staying in Saldanha
Dis 'n baie aantreklike toeriste plek. Ek sal weer die plek besoek.
Elainie C. - 16th September 2019
staying in Saldanha
Central to travel on the Western Cape West Coast, e.g. West Coast National Park, Vredenburg, Paternoster and the Peninsula.
Bonita P. - 13th August 2019
staying in Saldanha
Baie lekker rustige dorpie.
Teena D. - 12th August 2019
staying in Saldanha
Kan dit beslis aanbeveel.
Jenny C. - 3rd July 2019
staying in Saldanha
Beautiful and peaceful. A great travel destination!
Lynette K. - 17th June 2019
staying in Saldanha
Gemaklike atmosfeer en vriendelike gemeenskap.
Ebrahim C. - 3rd June 2019
staying in Saldanha
A very close nit community, a variety of cultures mixed with an abundance of friendliness, a truly amazing place to visit.
Beanca L. - 14th May 2019
staying in Saldanha
Dit is 'n rustige dorp aan die Weskus en Paternoster is 15 min se ry. Regtig baie om te sien.
Edwin W. - 25th April 2019
staying in Saldanha
Uitstekend! Al die plekkies is so tussen 30 tot 40 min se ry weg en 'n groot belewenis om hierdie kusdorpies te besoek.
Alan F. - 23rd April 2019
staying in Saldanha
No restaurants, fast foods or any after hours entertainment for couples.
Alyssa E. - 3rd April 2019
staying in Saldanha
Lekker naby aan omliggende vakansiebestemmings.
James F. - 26th March 2019
staying in Saldanha
Not much to do but scenery lovely. Access to restaurants and shops excellent.
Gregory L. - 25th March 2019
staying in Saldanha
Saldanha is 'n wonderlike plek, net een iets wat nog kort is 'n winkelsentrum.
Giraldo J. - 15th March 2019
staying in Saldanha
Ek sal weer will Saldanha gaan besoek. Baie mooi plek.
Ellen M. - 12th February 2019
staying in Saldanha
Saldanha het uitgebrei sedert ons laaste daar was. Hou van die vissersdorpie.
Jocelin John P. - 18th January 2019
staying in Saldanha
Pragtige plek.
Cherylene A. - 9th January 2019
staying in Saldanha
Saldanha is a really laid back place. We always enjoy our visits to the area. All of our basic requirements were met.
Betsie D. - 7th January 2019
staying in Saldanha
Loopafstand van winkels. Baie stil in die nag. Voertuie agter 'n hek naby die kamers. Nodige toerusting soos bekers, ketel en yskas vir oornag. Ook 'n waaier vir die warm aande.
Patrys P. - 22nd December 2018
staying in Saldanha
Regtig 'n plekkie om te besigtig en veilig. Vir seker 'n deel wat Suid-Afrika mooi uitbeeld.
Quinton V. - 3rd December 2018
staying in Saldanha
Great place, enjoyed my stay in the area.
Ronell W. - 30th November 2018
staying in Saldanha
Saldanha is net Saldanha soos ek dit die afgelope 30 jaar ken.
Trisha M. - 8th November 2018
staying in Saldanha
Love Saldanha as my quick break away from home.
Juan I. - 10th October 2018
staying in Saldanha
Baie lekker dorpie om 'n naweekwegbreek te hê.
Aldrich S. - 8th October 2018
staying in Saldanha
Die strand is nie na wense nie. Dis vuil en daar is baie glas.
Shano M. - 7th October 2018
staying in Saldanha
Een van die mooiste kusdorpe in die Wes-Kaap.
Anne-marie D. - 2nd October 2018
staying in Saldanha
Dis 'n pragtige dorpie met heerlike vis en vriendelike mense.
Justine L. - 18th September 2018
staying in Saldanha
Just love the area.
Roelien S. - 17th August 2018
staying in Saldanha
Die dorpie se strande is bietjie vuil, maar die restaurante in die dorp en omgewing is fantasties. Ons het dit vreeslik geniet om by Captains Cabin te eet. Cup of cake se koek en ontbyt is uit die boeke uit. Dorp is andersins skoon, almal is vriendelik en maak grappies. Dit was regtig baie lekker in Saldanha.
Sylvia M. - 14th August 2018
staying in Saldanha
A cosy seaside village, wonderful to visit.
Elizabeth F. - 31st July 2018
staying in Saldanha
Nie ver om te ry uit die Kaap.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za