Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy San Michele besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in San Michele.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van San Michele akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as San Michele Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

San Michele Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordhoek, San Michele

The Soulful Peacock is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in die pragtige San Michel in Noordhoek. Die woonstel het 2 verdiepings en bied 'n uitsig oor die berg en see. Die eenheid bied slaapplek aan 4 g...

20% af Winteraanbod!
VanafR4 500
R3 600
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Noordhoek, San Michele

Haven Point is hoog in Noordhoek geleë en lok gaste met asemrowende uitsigte oor Noordhoek se strand, die berge en omliggende fynbos. Dié instansie bied ideale verblyf vir 'n groepie vriende of 'n gesin. Verblyf ...

Vanaf
R530
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Noordhoek, San Michele

Walker`s Stay is 'n selfsorg-eenheid op die tweede verdieping van die eienaar se perseel in Noordhoek. Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders wat die natuurskoon van die 'Deep South' in Kaapstad wil e...

Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Noordhoek, San Michele

Emerald View bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n oopplan-huis wat 'n ontspanne leefruimte bied. Die huis het gerieflike toegang tot die swembad en die onderdak-terras. Emerald View is in Noordhoek teen die s...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, San Michele

Pinetree Cottage Noordhoek is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping met 'n aparte ingang en die mooiste uitsigte oor Chapman's Peak se berge, Noordhoekstrand en die see. Dié kothuis is knus tussen die boomt...

Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Noordhoek, San Michele

Belvidere House is teen die Noordhoekberg geleë en ideaal vir oordeelkundige gaste wat op soek is na gerieflike, tog luukse, verblyf met 'n verskeidenheid geriewe op die perseel. Hierdie dubbelverdiepinghuis is sm...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordhoek, San Michele

Brynbrook House is 'n moderne, smaakvol versierde selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers wat op 'n heuwel in die pragtige, rustige Noordhoek geleë is. Die area bied lieflike see- en berg-uitsigte, ideaal vir besoekers ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf San Michele

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Noordhoek, Wes-Kaap

Gone with the Wind bied gerieflike verblyf in 2 luukse en suite-kamers in Belvedere, Noordhoek. Kom geniet 'n pragtige uitsig oor die see in die verte en op die omliggende berge. Elke kamer het 'n privaat ingang me...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Leopardstone Hill is hoog teen die hange van die lowergroen Noordhoekvallei geleë. Die blyplek is vernoem na die Luiperdpadda wat endemies is aan die area. Leopardstone Hill bied 'n habitat vir hierdie endemiese sp...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Enchanted Garden bied selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe in Noordhoek. Dié woonbuurt bied 'n bekoorlike dorpie-atmosfeer en is aan die voorheuwels van Chapman's Peak, een van die mees skilderagtige passe ter wêreld,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die San Michele akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...