Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (61)
B&Bs (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (56)

Resensies van Sandbaai

4.5 / 5  
volgens 235 resensies
Lees regte resensies van Sandbaai van 235 geverifieerde gaste.
Indien jy Sandbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sandbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sandbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Sandbaai

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Onrus, Wes-Kaap

Droomvanger is in Onrus, 'n dorpie 8km vanaf Hermanus. Die huis is slegs 250 m vanaf Onrus se hoofstrand en strandmeer geleë. Daar is slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-ko...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Eagleview Guesthouse bied 'n selfsorg-ateljeewoonstel wat aan die eienaar se herehuis skakel. Dit is in Onrus, Hermanus geleë, en ook lekker naby die Wynroete en die beginpunt van verskeie pad- en bergfietsroetes i...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 3)
B&B in Onrus, Wes-Kaap

Daphne's Place is gerieflik gemeubileer. Die woonstel bied slaapplek vir 3 gaste. Dié woonstel is op die onderste verdieping en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n e...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Anmondia Selfsorg is in die gewilde Hermanus, aan die Wes-Kaap se suidkus geleë. Die dorp se natuurskoon, matige klimaat, buitemuurse doendinge, ryk blomkoninkryk en die feit dat dit na aan Kaapstad is maak dié do...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Onrus, Wes-Kaap

Cycads Selfsorg 7 is in Onrusrivier net 10 minute se ry vanaf Hermanus. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat die stad wil ontsnap. Verblyf is beskikbaar in 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 7 gaste. Die e...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Onrus, Wes-Kaap

John Goussard 1 Onrus is 'n selfsorghuis in die prentjiemooi Onrus aan die buitewyke van Hermanus. Dit is net buite die gedruis van die dorp geleë, maar tog na genoeg aan al die hoof-besienswaardighede. Dié mode...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Cycads Self-catering 3 is geleë in Onrusrivier, slegs 10 min. van die gewilde Hermanus af. Dis die ideale wegbreekplek vir diegene wat uit die stad wil ontspan. Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Cycads Self-catering 6 skuil in Onrusrivier, net 10 minute se ry van Hermanus af. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat wil wegbreek van die stadsgedruis. Dié woonstel het 2 slaapkamers wat verblyf aan 6 gaste...

Vanaf
R4 800
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Onrus, Wes-Kaap

Perlemoen - The Main House and Adjoining Cottage is aan Onrus se skiereiland, 'n rustige dorpie sowat 5 km vanaf Hermanus, geleë. Verblyf word in 2 eenhede gebied naamlik, Die Hoofhuis en Die Kothuis. Die Hoofhuis...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Flat On Old Main Road is in Onrus, ongeveer 7 km van die kusdorp Hermanus geleë. Die eenheid is perfek vir 'n paartjie of enkelreisigers wat opsoek is na 'n rustige wegbreek. Die woonstel is op die boonste verdiep...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za