Resensies van Sandbaai

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sandbaai bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.54 uit 5 gekry volgens 224 resensies.
Samuel L. - 24th March 2020
staying in Sandbaai
Ek is baie mal oor Sandbaai en kom daar al van kleins af.
Ruth O. - 10th March 2020
staying in Sandbaai
Perfek.
Paul T. - 9th March 2020
staying in Sandbaai
Lieflike plek.
Maryka T. - 1st March 2020
staying in Sandbaai
Oulike plekkie. Lekker groot winkelsentrum. Kan beslis alles kry wat jy sou benodig.
Petru N. - 25th February 2020
staying in Sandbaai
Baie lekker rustige plek!
Candice V. - 18th February 2020
staying in Sandbaai
Very nice area.
Isabel V. - 16th February 2020
staying in Sandbaai
Sandbaai is 'n baie lekker area en baie skoon.
Sarah L. - 12th February 2020
staying in Sandbaai
Asemrowende plek sal weer daar gaan op volgende geleentheid.
Dewald H. - 11th February 2020
staying in Sandbaai
Goeie ligging om die Hermanus area te verken.
Jackie V. - 28th January 2020
staying in Sandbaai
Simply awesome service and facilities in a beautiful area.
Elmoné H. - 13th January 2020
staying in Sandbaai
Ek sou wou hê dat die agent moet sê dis in 'n kompleks waar meer bejaardes woon. En ook dat die eienaars van die huis net langsaan in die garage woon. Dit was bietjie onverwags. En ook die feit dat daar so baie ouer mense woon, aangesien ons jongmense was.
Nic S. - 13th January 2020
staying in Sandbaai
Geen.
Petro L. - 13th January 2020
staying in Sandbaai
Die huis is uitstekend geleë en het maklike toegang tot die Whale Coast Mall. Jy hoef dus nie op die besige pad tussen Hermanus en Onrus te ry nie. Die Vb Restaurant is 'n groot pluspunt en baie naby aan die huis geleë. Die voetpaadjies teen die see is in 'n baie goeie toestand en verleen toegang tot die Onrus en Sandbaai strande binne 300 meter.
Cindy H. - 12th January 2020
staying in Sandbaai
Sandbaai has a massive mall which makes all shopping convenient after a day of soaking in the ocean.
Ronelle Y. - 11th January 2020
staying in Sandbaai
Rustige, ontspannende plekkie wat baie veilig is.
Marie E. - 6th January 2020
staying in Sandbaai
Pragtige plekkie.
Esmerelda F. - 2nd January 2020
staying in Sandbaai
Hermanus is a great destination for travellers. Beautiful beaches.
Gerhard G. - 17th December 2019
staying in Sandbaai
Klein Hermanus, net wonderlik lekker.
Henrique V. - 15th December 2019
staying in Sandbaai
Alhoewel Sandbaai nie in die hartjie van die toerisme-bedrywighede is nie, is dit naby genoeg aan Hermanus, die groot winkelsentrum en sentraal van ander besienswaardighede geleë. Dis juis die stiller omgewing wat dit 'n aangename plekkie maak om te rus.
Aneeqah S. - 25th November 2019
staying in Sandbaai
Beautiful place.
Kumie J. - 5th November 2019
staying in Sandbaai
Lekker rustig, nog nie deel van Hermanus se yuppies en gedruis nie, maar tog al die nodige geriewe binne bereik.
Yvonne C. - 5th November 2019
staying in Sandbaai
Ek het die plek se rustigheid waardeer en sal definitief teruggaan.
Liesl D. - 4th November 2019
staying in Sandbaai
Ons het ons tydjie geniet. Baie dankie.
Anthony G. - 24th October 2019
staying in Sandbaai
We were so impressed with the Sandbaai walkway with it's clay plaques, dedicated to loved ones which are cemented into the walkway, that we are arranging to have one made for our deceased father, mother and brother as our parents stayed in Onrus for the latter part of their lives.
Cheryl S. - 22nd October 2019
staying in Sandbaai
Hermanus is beautiful. There are lots of restaurants to choose from, so you can keep within you budget. Safe and clean.
Marelie S. - 22nd October 2019
staying in Sandbaai
Kan definitief die slaghuis aanbeveel: Van Blommestein Continental Butchery.
Gill A. - 8th October 2019
staying in Sandbaai
A stone throw away from Hermanus and Whale Coast Mall. Experienced whale watching too, Hermanus is +-15 minute drive from Sandbaai. Beautiful views of the ocean.
Simone M. - 8th October 2019
staying in Sandbaai
Very nice place.
Elsarien A. - 3rd October 2019
staying in Sandbaai
Heerlike wegbreek-geleentheid.
Benita P. - 30th September 2019
staying in Sandbaai
Sal definitief aanbeveel.
Jocelyn W. - 11th September 2019
staying in Sandbaai
Awesome place will visit again.
Carol L. - 2nd September 2019
staying in Sandbaai
Lovely, clean, quiet location. We really enjoyed our visit.
Sybil E. - 19th August 2019
staying in Sandbaai
Baie rustige gebied.
Noel N. - 12th August 2019
staying in Sandbaai
Baie stil, voel veilig en ek hou van die geleentheid om tyd op die strand deur te bring - strand het toilette en strandgebied is skoon en maklik toeganklik.
Nicolien W. - 29th July 2019
staying in Sandbaai
Sal definitief weer daar gaan bly.
Banus B. - 28th June 2019
staying in Sandbaai
Dit was ons eerste kuier hier. Ek was aangenaam verras met die netheid en "trots" van huisbewoners wat ek in Sandbaai raaksien; ook relatiewe veiligheid. En dan het ek die kus-wandelpaadjie baie geniet!
Yvonne M. - 19th June 2019
staying in Sandbaai
Ons is nou verlief op Sandbaai, dit was ons eerste besoek en definitief nie die laaste. Mal oor die rustige dorpie met sy pragtige see-uitsig en lieflike staproete en paadjies.
Freddie M. - 29th May 2019
staying in Sandbaai
Lekker naby winkels en geriewe.
Deirdré B. - 25th May 2019
staying in Sandbaai
Weereens, stunning.
Derek F. - 1st May 2019
staying in Sandbaai
Always great to be within walking distance of the beach.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za