Geverifieerde Resensie

Sandbaai

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sandbaai bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 67 resensies.

Sandbaai , Sandbaai

Sandbaai Country House

"Die mooi straatnaambordjies en oulike wandelroete voor ons oornagplek het ons beïndruk. Die walvis wat ons van die ontbyttafel kon sien was 'n bonus!"

Sandbaai , Sandbaai

Sandbaai Country House

"Dankie vir vriendelike en gasvrye diens."

Sandbaai , Sandbaai

Sandbaai Country House

"Pragtige, natuurskoon omgewing."

Sandbaai , Sandbaai

Sandbaai Country House

"Sanbaai is 'n heerlike en rustige vakansieplekkie naby aan die strand en als wat jy nodig het. Een van ons land se weelde."

Sandbaai , Sandbaai

Sandbaai Country House

"Goed geleë, baie naby Hermanus en Gansbaai waar ons baie walvisse gesien het! Nie te ver vanaf Kaapstad nie."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 67

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang