Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (6)
Wildsplase (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Selborne

4.4 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Selborne van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Selborne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Selborne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Selborne akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Selborne Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Selborne Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Selborne

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Vincent, Cambridge

Absolute Cornwall is 'n gesofistikeerde B&B in Oos-Londen. Ons unieke ligging is gerieflik na aan restaurante, winkelsentrums en sportgeriewe. Die eienaars verwelkom jou graag by hul gesofistikeerde B&B in Oos-Londe...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Berea, Oos-Londen

Villa Seren bied verblyf in selfsorgwoonstelle wat geskik is vir sakereisigers en langer besoeke. Villa Seren is in die eksklusiewe residensiële buurt Berea op 'n krans bo Durban. Verblyf word in standaard-atelje...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Londen, Southernwood

Park Place Boutique Guesthouse is 'n gesofistikeerde, Victoriaanse herehuis in die hartjie van Oos-Londen, die toegangspoort tot die Sonskynkus en die Wildekus aan Suid-Afrika se Oos-Kus. Park Place het 'n presiden...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berea, Vincent Heights

Hampton Rose Guest House is in 'n stil doodloopstraat in Oos-Londen. Gaste kan 'n rustige wegbreek hier geniet. Verblyf beskik oor 7 eenhede met slaapplek vir 13 gaste. Die eenhede sluit dubbelkamers, 'n gesinskam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vincent Heights, Vincent

Vincentia Odd Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n kothuis op ’n woonerf waar die eienaars ook bly. Die kothuis is nie vas aan die hoofhuis nie. Dit is in die voorstad Vincent in Oos-Londen. Hierdie ko...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vincent, Vincent Heights

Windsong is gerieflik en sentraal geleë in die rustige voorstad Vincent, naby die Vincent Park Winkelsentrum. Dit is net 10 minute se ry vanaf die pragtige Nahoon-strand en 25 minute se ry van Oos-Londen se lughawe...

Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Buffelstad

1st Class Manor B&B is 'n bekoorlike instansie in Belgravia, 'n bekoorlike woonbuurt in Oos-Londen. Die gastehuis het 7 standaardkamers en 2 gesinskamers. Al die kamers het en suite-badkamers, DStv, plafonwaaiers ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vincent Heights, Vincent

Mulberry Studio bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kontemporêre woonstel wat smaakvol versier en is op die eienaar se woonerf in Vincent Heights, Oos-Londen geleë. Die woonstel het top gehalte-geriewe soos LED-...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Londen, Southernwood

JFT Jewels Self catering Apartments is in Southernwood, Oos-Londen. Hierdie veilige gebou is 11 km vanaf Oos-Londen Lughawe. Verblyf word in 6 selfsorgwoonstelle vir 10 gaste en 60 gastekamers gebied. Elke selfsorg...

Vanaf
R1 035
per nag, vir 2 mense
B&B in Vincent, Vincent Heights

Jackie's B&B is 'n gastehuis in Vincent in Oos-Londen wat gaste sommer vinnig tuis sal laat voel. Dit is minder as 3 km van die strand af geleë en stapafstand van 'n geriefswinkel af. Die gastehuis bied maklike toe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Selborne akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Oos-Londen blad indien jy na meer Oos-Londen akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]