Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (6)
Wildsplase (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Selborne

4.4 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Selborne van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Selborne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Selborne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Selborne akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Selborne Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Selborne Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Selborne

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Vincent Heights, Oos-Londen

WarmKaros bied gemaklike, luukse selfsorgverblyf in die Oos-Kaap in een van Oos-Londen se invloedrykste buurte. Die instansie is sentraal geleë in Vincent Heights en ideaal vir besigheid of plesier. Elke ruim en ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR720
R648
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vincent Heights, Oos-Londen

Blue Sea Guest House is gerieflik en sentraal geleë in die rustige buurt, Vincent Heights, naby Vincent Park en die Hemmingways Shopping Centre in Oos-Londen. Dis net 2,5 km van Nahoon- en East-strand af. Verblyf...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vincent Heights, Oos-Londen

The Blue Door Self-catering and B&B bied selfsorg- en B&B-verblyf in 'n rustige omgewing in Vincent, Oos-Londen. Dis net 2 km vanaf verskeie besighede, winkels en leefstylsentrums. Verblyf word in die Executive Su...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stirling, Oos-Londen

Log Inn skuil in Nahoon, Oos-Londen, na aan Nahoon se strand en die Vincent Park-winkelsentrum. Die huis beskik oor 6 gastekamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die huis beskik oor 'n gemeenskaplike kombuis, si...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Londen, Bonnie Doon

14 On Beach bied selfsorgverblyf in Nahoon, Oos-Londen, ’n gewilde stad aan die Oos-Kaap se Sonskynkus. Die subtropiese klimaat, lang ure van sonskyn, warm Indiese Oseaan en pragtige strande maak van dié area ’...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Stirling, Baysville

Montrose Valley B&B is in Oos-Londen geleë en bied gasteverblyf in 'n lieflike tuin. Gaste het 'n keuse tussen die Houthut of die Grasdakkothuis wat albei slaapplek vir 2 gaste het. Elke eenheid beskik oor 'n TV m...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Bonnie Doon

8 on Utrecht is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel op 'n woonerf maar met 'n privaat ingang. Dié klein juweel is in 'n straatjie in Bonnie Doon, naby restaurante, koffiewinkels en Nahoonstrand. Dié oopplan-atelj...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stirling, Oos-Londen

Leisure Lodge B&B bied B&B-verblyf op versoek en selfsorg-verblyf in Oos-Londen. Dit is ideaal vir sakereisigers wat op soek is na verblyf in die middel van die week of 'n paartjie wat selfsorgverblyf benodig. Ver...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bunckersheuwel, Stirling

See More Guest House is 'n stil toevlugsoord van rus op die Ooskus, in die middel van tropiese tuine met 'n ryk voëllewe en 'n uitsig van die Indiese Oseaan. Die gastehuis bied 'n keuse van kamers met koninggroott...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Vincent Heights, Oos-Londen

Larkspur Place is 'n knus B&B in die hartjie van die stil Vincent Heights-woonbuurt in Oos-Londen geleë. Dis lekker naby verskeie winkelsentrums, skole, Hemingways Kasino en plaaslike strande. Dié B&B het ruim, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Selborne akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Oos-Londen blad indien jy na meer Oos-Londen akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]