Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (6)
Wildsplase (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Selborne

4.4 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Selborne van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Selborne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Selborne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Selborne akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Selborne Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Selborne Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Selborne

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
B&B in Stirling, Bonnie Doon

Arum House is 'n luukse gastehuis in die hartjie van die rustige voorstad Bonnie Doon in Oos-Londen. Dit is bloot 2 km per motor na Nahoonstrand, en binne loopafstand van die winkels af. Arum House verskaf luukse v...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Londen, Amalinda

Ubuntu B&B bied gerieflike B&B-verblyf naby die hoofweg in Amalinda, Oos-Londen. Mnr. en Mevrou Mahamba sal jou verwelkom en tuis laat voel. Die verblyf bestaan uit 14 kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bunckersheuwel, Stirling

Hoylake Inn is op die kruin van die luukse Bunker's Hill geleë. Ons majestueuse uitsig van Oos-Londen se kuslyn en groen gholfbane sal selfs die mees ervare reisiger beïndruk! Die gastehuis se kamers is uiters ge...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bunckersheuwel, Stirling

Buffalo View Lodge is op die hoogste punt van die Bunkers Hill-buurt geleë en dit bied uitsigte oor Oos-Londen se die skilderagtige landmerke. Die balkon het 'n uitsig oor die groen omgewing en die Buffalo Park Kri...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Woodleigh, Stirling

Beach Road Cottage is 'n volledig gemeubileerde tuinkothuis wat in Nahoon in Oos-Londen geleë is. Dit is ideaal geleë naby skole, besighede, winkelsentrums en die Nahoon-strand. Die kothuis het 1 slaapkamer met '...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen, Buffelstad

Leopard Tree Bed & Breakfast is in Nahoon Valley, ’n voorstad van Oos-Londen geleë. Die perseel is slegs 15 km vanaf Oos-Londen se lughawe. Verblyf word in 5 elegante kamers gebied. Gratis WiFi is beskikbaar. A...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Nahoon, Stirling

7 On Annandale bied gehalte-verblyf in Oos-Londen en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die B&B is net 12 km van die Oos-Londen Lughawe af. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is elegant geme...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Bunckersheuwel, Stirling

Fourteenth Green Guest Lodge is 'n luukse gaste-lodge op die Oos-Londen Gholfbaan, in die Bunkers Hill-buurt. Die gaste-lodge bied 'n uitsig oor die goedversorgde skoonveld en die rustige atmosfeer is ideaal vir bei...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Woodleigh, Stirling

Arum Chine Guest House bied B&B-verblyf in die hartjie van Nahoon. Die idilliese gastehuis is naby Nahoon-strand, Oos-Londen se gholfbaan en die gewilde koffiewinkels, kroeë en restaurante in Kusweg en Berea. Ver...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bunckersheuwel, Stirling

Harrington Guest House is oorkant die vyftiende skoonveld en die negende setperk van die Oos-Londen Gholfbaan in Bunkers Hill geleë. Dié gastehuis bied gerieflike gastehuisverblyf in smaakvol versierde en suite-sl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Selborne akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Oos-Londen blad indien jy na meer Oos-Londen akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]