Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Addo (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (7)
Wildsplase (7)
Hotelle (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Selbourne

4.2 / 5  
volgens 63 resensies
Lees regte resensies van Selbourne van 63 geverifieerde gaste.
Indien jy Selbourne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Selbourne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Selbourne akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Selbourne Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Selbourne Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Selbourne

Vanaf
R1 499
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Greater Addo

Addo Park Vistas Cottages bied selfsorgverblyf op 'n plaas wat aan die Addo-olifantpark se suidelike ingang grens. Dié eiendom is ongeveer 10 km vanaf Colchester. Addo Park Vistas Cottages beskik oor 2 kothuise wa...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Amanzi, Uitenhage Farms

The Hexagon Guesthouse & Wildlife Conservation is op 'n wildbewarea in die pragtige Amanzi-vallei, selgs 25 km van Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie gastehuis bied verblyf in kamers vir 2, 4 en 6 gaste. Al die een...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Addo Elephant Park, Greater Addo

Addo Bush Palace is 'n privaat natuurreservaat in die asemrowende Kromriviervallei langs die Addo-olifantpark. Addo Bush Palace bied 'n gratis daaglikse safari-boswandeling waar gaste meer oor Suid-Afrika se fauna ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Kromrivier Farm Stays Bed & Breakfast is op 'n werkende plaas sowat 'n uur se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) op die N10 na Cradock. Die plaas grens aan die Addo Olifantpark in die Kromriviervallei. Verblyf is b...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uitenhage, Gqeberha (Port Elizabeth)

Little Tree Loft is 'n 80 m² selfsorgwoonstel in Uitenhage in die Oos-Kaap. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Een van die eenhede is toegerus vir selfsorg en die ander een is deel can die huis, maar het 'n privaa...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Uitenhage, Gqeberha (Port Elizabeth)

Mi Casa Guest House is in die hartjie van Uitenhage ongeveer 35 minute vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe en die Addo-olifantpark geleë. Die gastehuis is in 2006 ontwerp en gebou en bied konferensieg...

Vanaf
R2 010
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Greater Addo

SANParks Addo Matyholweni Rest Camp is naby die kusdorp Colchester by die mond van die Sondagsrivier geleë. Matyholweni beteken "in die bos" in Xhosa. Matyholweni bied maklike toegang tot die tweede hek na die Addo...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Colchester, Greater Addo

Parkview Akkommodasie bied lieflike tente en kamers en is 4 km vanaf Colchester. Dis naby die suidelike ingang van die Addo Olifant Nasionale Park. Dié oord bied gaste 'n keuse van 3 kamers in die hoofgebou, 5 ten...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R468
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uitenhage, Uitenhage Farms

Villa Marche Selfsorg verskaf moderne en gerieflike eenhede in Winterhoek Park, 'n stil gedeelte van Uitenhage sowat 40 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe. Dié moderne eenhede het 1 slaapkamer en...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Uitenhage, Uitenhage Farms

Pongola Road Self-catering Accommodation bied luukse, moderne selfsorg-woonstelle wat volledig toegerus is in Winterhoekpark in Uitenhage tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Addo. Verblyf word in 3 eenhede gebied, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Selbourne akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Sonskynkus blad indien jy na meer Sonskynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]