Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Shaka's Rock

4.5 / 5  
volgens 112 resensies
Lees regte resensies van Shaka's Rock van 112 geverifieerde gaste.
Indien jy Shaka's Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Shaka's Rock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shaka's Rock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shaka's Rock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Shaka's Rock Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

12 The Islands is ’n selfsorgvakansiehuis in ’n veilige kompleks op ’n krans in Ballito. Hierdie huis bied pragtige uitsigte oor die see en is naby verskeie besienswaardighede. Dié smaakvol versierde huis wo...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Shaka's Rock

Atrium Penthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamer-dakwoonstel met see-uitsigte. Die woonstel is in The Atrium-kompleks in Shaka's Rock en bied maklike toegang tot Shaka's Rock ...

Vanaf
R5 850
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Shaka's Rock

Nomax Beach House bied selfsorgverblyf in 'n lieflike vakansiehuis in Shaka's Rock. Dié vyfslaapkamerhuis is op die strand en is ideaal vir 'n groep vriende of 'n groot familie wat 'n bietjie wil wegbreek. Die hui...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock

9 Kamari Santorini is 'n selfsorgwoonstel in Shaka's Rock aan die Dolfynkus, minder as 50 km noord van Durban. Kamari is 1 van 6 villas in die Santorini-kompleks in Thompsonsbaai tussen Ballito en Chakas Rock. Hier...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR945
R756
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock

36 The Atrium is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die kompleks is naby Shaka's Rock en Thomsponsbaai se strande geleë. Die woonstel is smaakvol versier en het slaapplek vir 4 gaste. ...

Vanaf
R1 895
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock

43 Perissa is 'n lieflike selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste in Shaka's Rock en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Dié ruim woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamer, 'n kombuis, 'n eetkamer en 'n s...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dolfynkus, Shaka's Rock

Sea View Apartment Shakas Rock is 'n unieke Mediterreense sekuriteitslandgoed teen die see in Shaka's Rock wat spog met 2 privaat strande. Die see-uitsigte is pragtig en daar is 'n privaat en 'n gemeenskaplike swemb...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Willard's Beach, Shaka's Rock

50 Long Island is in die voorste ry huise teen die strand in Salt Rock, 'n dorpie noord van Ballito en Shaka's Rock aan KwaZulu-Natal se Dolfynkus. Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, ...

Vanaf
R1 713
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Shaka's Rock

Pyrgos HL173 bied 'n pragtige panoramiese see-uitsig. Dis in die gewilde Santorini-kompleks by Thompsonsbaai-strand geleë. Die eenheid bied 'n rustige en ontspannende wegbreek. Pyrgos HL173 het 2 verdiepings en bi...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock

Villa Flamenco 9 is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers in Shaka's Rock in KwaZulu-Natal. Shaka's Rock is 'n vakansieoord-dorpie wat slegs 5 km noord van Ballito langs die Indiese Oseaan op die pragtige Dolfynkus ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Shaka's Rock akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Ballito blad indien jy na meer Ballito akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]