Geverifieerde Resensie
Shere
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Shere bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 10 resensies.
Mountain Manor Guest House and Day spa
"It's a very cool and quiet out of town experience. It gives you a relaxed feeling."
Mountain Manor Guest House and Day spa
"Die area is goed geleë vir oorslaap na 'n troue of partytjie aan die verre oostekant van Pretoria, maar as 'n gemeenskap moet hulle die instandhouding van die grondpaaie prioritiseer."
Mountain Manor Guest House and Day spa
"Die naamborde na die bestemmings kan beter aangedui word. Verder is dit 'n heerlike en lieflike omgewing."
14 Tygerberg Country Estate
"My husband and I liked the rustic country yet so modern feel about it."